God se Woord in vandag se woorde

Argief


Brou- of bouwerk?

Toe ek jonger was, het ek meeste van die kere skiet-skiet die werf ingekom. So besluit ek een oggend dat ’n mens nie in so ’n klein stortjie kan stort nie. Dit was ’n dag of twee later, toe is alles uitgeruk en die buitenste muur afgebreek. My handlanger/tuinman staan met die graaf in die […]

Lees meer

Sluit Aan