Maak eers jou bril skoon
Ek gebruik gereeld die voorbeeld van ’n sonbril om te verduidelik hoe mense na mekaar kyk. Sonstrale beweeg horisontaal en vertikaal. Die vertikale strale is skadelik vir die mens. Daarom het ’n sonbril baie fyn gleufies waardeur die horisontale gleuwe kan kom, maar die skadelike vertikale strale kan nie daardeur kom nie. Wanneer ons na […]
Lees meer