God se Woord in vandag se woorde

Argief


Soos akkers eers begrawe word

Klik hier om na Sondag se preek van Gerjo Ben: wmj op youTube te kyk. Frieda van den Heever skryf hierdie aangrypende storie: “Eendag, was daar ’n koninkryk van akkers aan die voet van ’n groot ou eikeboom. Hulle was ten volle verwesterse akkers – heel modern. Die “millennials” besig met doelgerigte energie. “Mid-life, baby-boomer”-akkers […]

Lees meer

Sluit Aan