Die blikkie se boom val uit en al die jam loop uit.
As ek terugkyk oor my eie lewe, sien ek afdraaie op my pad wat ek nie eintlik moes vat nie. Sommige van die afdraaie was half per ongeluk, terwyl ander weer bewustelik was. Daardie afdraaie was nie binne die wil van God vir my lewe nie. Gelukkig het ek gou teruggedraai van die meeste afdraaipaaie. […]
Lees meer
Staan sterk!
Hier in die Kaap is dit Winter. Alhoewel dit nie so baie reën soos altyd nie, kom hier nog nou en dan ’n koue front verby. Die woeste winde ruk die bome rond en ek weet as dit begin lig word, gaan dit buite erg deurmekaar lyk. Dis byna ’n prentjie van ons lewe. Soms […]
Lees meer
Te gewoond aan God se dinge
’n Mens se lewe kan so maklik in ’n roetine verval. Dinge raak so maklik gewoon. Ons raak gewoond aan die son wat elke oggend opkom, want dit gebeur nou al die afgelope miljoene jare. Ons raak gewoond aan elke dag opstaan en elke dag dieselfde goed doen sonder om te besef watter voorreg dit […]
Lees meer
Om die outeur van die Bybel te ontmoet
Dit voel soms of daar soveel opinies oor die Bybel is soos wat daar mense op die aarde is. Mense haal sogenaamde waarhede uit die Bybel wat my laat wonder hoe hulle dit regkry, want dis soms die teenoorgestelde van dit wat ek daarin lees. Ek weet ons moet ruimte hê vir mekaar, want ons […]
Lees meer
Jy’s dalk die enigste Bybel
Of jy dit nou wil weet of nie, mense hou jou dop. En ek weet nie hoekom dit so is nie, maar mense sit met vergrootglase en soek na daai plek waar jy nét buite die lyn van die speelveld getrap het. Dan word dit wyd en suid uitgeblaker. Ek sit by ’n vriend in […]
Lees meer
Ken jou Bybel, anders is die oorlog verlore
Efesiërs 6:10-20 Paulus gebruik ’n beeld wat die mense van Efese baie goed geken het om aan hulle te verduidelik hoe hulle hulself moet voorberei vir die geestelike oorlog waarin hulle en natuurlik ons ook, elke dag moet veg. Die beeld wat hy gebruik, is die wapenrusting van ’n Griekse soldaat. · Sonder ’n ordentlike […]
Lees meer
Met die nuwe motor onder die arm
Ek vermoed ek het ook so ’n ligte klap van die petrol head windpomp weg. So nou en dan sit ek vasgenael voor die kassie en staar verwonderd na hoe hulle ’n ou tjor in ’n splinternuwe vlagskip vervoermiddel verander. Van krok na lang, slap, blink wa. As die eienaar die eerste keer instap, kap […]
Lees meer