God se Woord in vandag se woorde

Argief


Pap arms en moeë knieë

Wanneer die een uitdaging na die ander jou tref, kom jy by ’n punt wat jy net nie meer kan nie. Dit raak net te veel en dan moet jy handdoek ingooi. Dit is menslik en ons almal kom een of ander tyd by die breekpunt te staan. Dit laat my nou dink aan een […]

Lees meer

Leef jou geloof

Ek kry die storie en deel dit graag: Die omie kom gebukkend, skuifelend die pad afgestap, sy verkreukelde hoed styf in sy hand vasgeklem. Die plooie trek donker dongas oor sy gesig, en sy oë is dof en blou. Sy klere hang soos ʼn meelsak om hom, sy skoene het al beter dae gesien. Sy […]

Lees meer

Professionele Christene

Een van die wêreld se beste bergfietsspanne bly vir ’n tydjie in ons huis terwyl hulle vir die Cape Epic-bergfietstoer kom oefen. My mond hang oop toe ek by die motorhuis inloer. Teen een van die mure is ’n hoop wiele wat die een na die ander ingeryg staan. Daar is ’n spesiale tafel vol […]

Lees meer

Waarde toegevoeg

Filippense 1:27-30 Die mense van Filippense was so bietjie in mekaar se hare. Hulle het die Boodskap verskillend geïnterpreteer en daar was gedurig ’n gestryery – klink eintlik heel bekend! Paulus vra hulle in vers 2 om eers die strydbyle neer te lê. Maar om die pad na die oproep voor te berei, begin hy […]

Lees meer

Sluit Aan