Professionele Christene
Een van die wêreld se beste bergfietsspanne bly vir ’n tydjie in ons huis terwyl hulle vir die Cape Epic-bergfietstoer kom oefen. My mond hang oop toe ek by die motorhuis inloer. Teen een van die mure is ’n hoop wiele wat die een na die ander ingeryg staan. Daar is ’n spesiale tafel vol […]
Lees meer
Die petrol vir jou dade
Wat is die petrol vir jou dade? Hoekom doen jy dinge vir ander? Dink ’n bietjie mooi hieroor na. Daar waar niemand jou sien nie, sal jy die papiertjie wat op die grond lê, optel? Daar waar niemand kan sien nie, sal jy die ou verwaarloosde mensie optel en Jesus se liefde uitleef? Daar waar […]
Lees meer
Dankie vir wat jy doen?
Paulus is baie opgewonde oor die mense van Tessalonika. Die boodskap van die opgestane Jesus Christus het ’n lêplek in hulle harte gekry. Daar was ’n merkbare verskil in hulle lewens en hulle optrede het dit gereflekteer. Daarom trek Paulus hier aan die begin van die brief weg met groot dank aan hulle: 2Elke keer […]
Lees meer
Om God deur jou dade te sien
Wat maak ons geloof anders as ander godsdienste? God het van Sy troon afgeklim en tussen ons kom woon. 9By en in Christus is God ten volle en altyd teenwoordig, ook toe Hy mens geword het. Jesus was mens, maar ook God. Dit is baie belangrik dat ons dit verstaan sodat ons presies kan weet […]
Lees meer
Prentjies uit die hart
Wat mense nie aldag besef nie, is dat die manier hoe hulle optree, vir ander ’n kykie gee in hulle hart. Jou dade is direk gekoppel aan jou hart. Jy tree op soos jou hart vir jou sê. Ja, baie keer tree mense reg op, omdat hulle kop sê dis die regte ding om te […]
Lees meer
Koffie vir kersfees
Sjoe, die jaar is amper verby en hier is die laaste Kruispad vir die jaar. 2016 was ’n woelige jaar met ’n hele paar uitdagings, maar ook baie keer goeie nuus wat op ons skerms ingekom het. So stuur ons nie te lank terug ’n Kruispad uit met die storie van ’n koffiewinkel in Europa […]
Lees meer