God se Woord in vandag se woorde

Argief


Om dankie te sê beskerm my

Tydens gebed gaan dit eerstens nie oor my nie. Nog minder is gebed ’n inkopielys waar ek slegs my begeertes aan God bekend maak. Nee, in die middel van my gebed staan God. Gebed is die plek waar ek minder raak en God meer. In gebed klim ek van die stoel af en laat toe […]

Lees meer

Om vir God dankie te sê

Sjoe, kan jy dit glo? Ons het al 100 maal stilgestaan by Kolossense en nog is dit het einde niet. Kolossense bevat soveel waarhede. ’n Mens kan sien dis ’n Goddelike Woord. Geen mens kon dit so reggekry het nie. “Dankie, Vader, vir U inspraak en dat ons 2 000 jaar later steeds by U voete […]

Lees meer

Sing jy?

Efesiërs 5:6-18 Toe ons van die plaas dorp toe getrek het, was ek nie gewoond aan mens wat naby my woon nie. Ek het nie eintlik besef dat klank so ver trek nie. Ek was nooit bang om my groot hifi se volumeknoppie goed in die rooi te druk nie. My vrou het later die […]

Lees meer

Sluit Aan