God se Woord in vandag se woorde

Argief


As jy gelukkig voel

Eintlik het ons so baie, al het ons nie baie nie. Eintlik gaan dit maklik, al staan ons moeilik op. Eintlik is ons so gelukkig, al loop die trane al te gereeld. Martin (skuilnaam) gee ons ’n kykie in sy lewe: Ben, ek wil net ietsie met jou deel. Mens weet nie party dae hoe […]

Lees meer

Oop harte so groot soos ’n garagedeur

Ons tree vir ’n week in die Noorde by skole en kerke op. Een van my vriende in Gauteng het my goed laat verstaan dat as hy my daar in ’n huurkar vang, hy my gaan foeter. Ek moet net bel, dan sorg hy dat daar ’n kar op my wag. Op die lughawe voel […]

Lees meer

Uit dankbaarheid

Philippians 4:10-20 Ek is op reis, maar ek verplig myself om by die naaste gym in te gaan, anders land ek tuis met ’n paar ekstra kilo’s en dit raak mos al hoe moeiliker om dit af te skud. Ek stap by die gym in, blykbaar een van die top gyms in die land. Dis […]

Lees meer

Een klein daadjie spreek duisende woorde

Een van die Radio Kruispad luisteraars sê: “Baie dankie vir julle audio boodskappies, dit raak diep in my hart.” Indien jy ook die audio  boodskappe 3 keer per week wil ontvang kliek hier of stuur jou naam en selfoonnommer na radio@kruispad.com. Stoor asb. +27 81 420 8459 onder jou WhatsApp kontakte sodat jy die boodskappe kan […]

Lees meer

Hoeveel is genoeg? Nog!

Een van die grootste uitdagings vir baie ouers is om vir hulle kinders te leer om dankbaar te wees vir alles wat hulle het. Baie kinders wil net meer en meer hê en sê nie eens dankie vir wat hulle alles kry nie. Hulle dink dit moet maar so wees. Alle voorregte raak sommer regte […]

Lees meer

Dankbaar vir my hose pipe

Paulus praat in die hele hoofstuk 9 om die mense van Korinte te leer hoe om te gee. Hy gee goeie raad soos: 5… Dink asseblief eers goed oor die saak na en maak julle bydraes op die regte manier bymekaar. Onthou, dit moet regtig ’n dankoffer wees, nie iets wat van julle afgepers is […]

Lees meer

Sluit Aan