Vriend van God
Ek is so bevoorreg om elke jaar die oes-af-biduur by die Helderbergboere, duskant Somerset-Wes te doen. Ek het mos self ’n heel klomp jare op ’n wingerdplaas in die area gewerk. Dis heerlik om weer met die mede-boere te kuier en weer al die ou stories hier uit die diep gebêre lêers te haal. Dis […]
Lees meer
Alle goeie gawes daal van die Here neer …
Wanneer dit goed gaan met ons, neem ons nie eintlik notisie daarvan nie, maar as ons swaar trek, wonder ons gou hoekom. Ons soek die oorsaak van die swaar sleep by iets wat ons gedoen het of dalk nie gedoen het nie. Ons wonder of dit dalk ander se skuld is. Of ons wil die […]
Lees meer
Prys die Here!
Soms, wanneer daar ’n hoogtepunt in my lewe is, “glip” daar ’n “Prys die Here!” uit. Ek sê glip, want dis ’n spontane reaksie. Iets wat ek nie beplan het nie. Maar ek het nog ’n probleem met hierdie eerste sin en dit is dat die sin begin met soms. Hoekom eer ons vir God […]
Lees meer
Mindful oor Jesus
’n Vriend van my vertel van ’n kursus wat hy geloop het om hom te help om weer te leer om die klein dingetjies in die lewe raak te sien. Ons raak so gewoond aan dinge, dat ons vergeet om waar te neem en dan mis ons so baie uit. Ons lewe in ’n trans […]
Lees meer
Vrede met wat jy het
Nataniël het darem ’n slag met woorde. Een van sy sê-goed oor dankbaarheid: “Kry vir jou ’n hond en noem hom dankie. Elke keer as jy hom roep, kan jy onthou hoe dankbaar jy moet wees vir alles wat jy het en alles wat jy so onverdiend uit genade ontvang.” 8As ons genoeg het om […]
Lees meer
Tussen die hemel en die hel lê daar ’n dankie
Wat probeer die sonde doen? Sonde probeer die lekker uit die lewe haal. Eers probeer hy vir jou ’n leuen vertel deur te sê hy weet waar die ware fun van die lewe is, maar as jy jou weer kom kry, het jy meer probleme as iets anders. Of probeer jou vasdruk in reëls en […]
Lees meer
God lei ons gedagtes na die liefde
Ek sukkel om my gedagtes op een plek te hou, veral as ek bid. Daarom vat ek soms ’n Psalm en lees dit rustig deur. Dan vat ek ’n pen en papier en skryf alles neer wat ek uit die Psalm hoor. Gou is daar sommer ’n paar bladsye vol geskryf. Dit help my om […]
Lees meer
Dankbaarheid help beur deur donker wolke
Giepie, ’n polisieman van Oshakati in Oshana, Namibië, skryf vir my: Een oggend was my arm seer. Ek gaan toe na die Staatshospitaal waar ‘n jong weermag-dokter aan diens was en ek kla by hom oor my arm. Hy nooi my toe om saam met hom te stap. Hy neem my toe na die ongevalle […]
Lees meer
Elke aksie ’n reaksie, behalwe as dit by God kom
Daar gebeur baie dinge in ons lewe, maar ons kan nie alles onthou nie. Ek vermoed dat as ons alles moes onthou ons hardeskyf in ons brein gou vol sou raak. Ons onthou gelukkig net die dinge wat ’n groot impak in ons lewe gemaak het. Rêrige groot dinge. Baie mooi dinge, maar ook baie […]
Lees meer
Die petrol vir jou dade
Wat is die petrol vir jou dade? Hoekom doen jy dinge vir ander? Dink ’n bietjie mooi hieroor na. Daar waar niemand jou sien nie, sal jy die papiertjie wat op die grond lê, optel? Daar waar niemand kan sien nie, sal jy die ou verwaarloosde mensie optel en Jesus se liefde uitleef? Daar waar […]
Lees meer