God se Woord in vandag se woorde

Argief


Borrelende liefde

Gedurig hoor ’n mens stories van pasgebore babas wat in ’n vullisdrom of een of ander afvoerpyp weggegooi is. Gelukkig kon die meeste van die babatjies gered word. Ek wonder wat gaan deur die moeder se hart as sy so van haar eie vlees en bloed ontslae raak. Op die nuus hoor ek van ’n […]

Lees meer

Vrugte van die Gees is: Deernis en ontferming

22… Hulle is vol deernis en ontferming Die Griekse woord vir die voorlaaste vrug van die Gees is praotes. Dit is ’n baie pregnante woord (verskoon die anglisisme, maar die Afrikaanse woord “verwagtend” werk nie lekker nie). Pregnant omdat die woord geboorte skenk aan soveel verskillende betekenisse. Die 1953 en 1983 vertalings het gekies om […]

Lees meer

Sluit Aan