God se Woord in vandag se woorde

Argief


Skoene uitskop

Dis nogal moeilik om ’n mens se fokus op die lewe hierna te sit. Ons is so besig om in die wêreld te leef. Dit trek soveel energie om net die syfers aan die einde van die maand te laat klop. Daar is soveel vereistes en dinge om te doen by die werk en dan […]

Lees meer

Sluit Aan