God se Woord in vandag se woorde

Argief


Die wet en Jesus en God

Ons almal trap een of ander tyd in die gat van die sonde. Sommige van ons meer gereeld as ander en dan sukkel ons om daaroor te kom. Ek weet nie of dit is omdat ons sukkel om onsself te vergewe en of ons net vrek teleurgesteld is nie, maar dit bly ’n geswoeg om […]

Lees meer

Sluit Aan