God se Woord in vandag se woorde

Argief


Leef soos ’n koning

Jesus het baie vir ons kom doen. Toe Hy aan die kruis gesterf het, het Hy vir óns sondes gesterf. Hy was die offerlam wat “geslag” moes word, sodat Sy bloed kon vloei ter betaling van die sondes wat ons aanvang. In die verlede, in die hede en selfs in die toekoms, sodat ons self […]

Lees meer

Dien met alles

Jakobus is die Bybelboek waarvan ek die meeste hou. Seker omdat dit sulke praktiese, ek wil amper sê down to earth riglyne het, wat ’n mens help om reg te lewe. As jy wil weet hoe moet ’n Christen maak; as jy wil weet hoe jou lewe elke dag hier op aarde moet lyk, moet […]

Lees meer

Lewe en doen uit geloof

Die eerste twee mans wat in die wêreld gebore is, was Kain en Abel. Op ’n dag moes die twee broers aan God ’n offer bring. Kain was ’n boer en het produkte van die land gebring om aan God te offer. Abel was weer ’n veeboer. Hy neem toe ’n eersteling-lam en slag dié. […]

Lees meer

Nie enetjie hier en enetjie daar nie

Dit brand in die berge om ons. Die brand het eintlik in Franschhoek begin, maar die wind het dit oor die berge gedruk. Binne vyf ure hardloop die vuur in Jonkershoek af tot teen die dorp. Uiteindelik kry hulle die vernietigende vuur gestuit. Baie mense het gehelp om die vuur onder beheer te bring. Ongelukkig […]

Lees meer

‘n Stokkie in die wiel?

Toe ek baie klein was, het my pa op sy lessenaar ’n vierkantige raamwerk gehad waaraan daar ’n ry ysterballetjies aan toutjies gehang het. As jy die een balletjie aan die een kant optel en dan weer laat val, skiet die een aan die ander kant amper net so hoog op. Ek kon ure daarmee […]

Lees meer

Oefen vir dien en diens

Ons laat dikwels toe dat ons ge-side track word. Ons raak betrokke by stories en vraagstukke wat eintlik net mooi niks uit te waai het met ons saligheid nie. Ons maak ons moeg met vraagstukke wat eintlik nie antwoorde het nie. Die ergste van alles is dat ons aan die einde van die dag nie […]

Lees meer

Sluit Aan