God se Woord in vandag se woorde

Argief


’n Matie in ’n ongeluk

Ek ry eendag huis toe en voor my staan daar ’n tjorrietjie in die middel van die pad. Die tjorrietjie het net gaan staan en ek kon sien die student is moedeloos en sit met sy hande in sy hare. Toe kom daar ’n baie groot vullisverwyderingsvragmotor aan – nogal teen ’n spoed. Ek sien […]

Lees meer

“Ek het nêrens om heen te gaan nie”

Ons markeer die pas by die middelpunt van die evangelie. Ons almal het ’n verantwoordelikheid om hierdie verlossingsboodskap uit te dra. Ons almal doen dit op verskillende maniere. Ek kon nie anders as om die komiese verhaal van Johan te deel nie: Ek en my vrou is seker nou al so 20 jaar besig met […]

Lees meer

Met ’n sak hoop na my begrafnisse?

Mense praat nie maklik oor die dood nie. Dit is nie ’n maklike onderwerp nie en eintlik verkies ons dit om dit te vermy. Dis in ieder geval nog glad nie in my visier nie, want dit kom eers aan die einde van ons lewe by ons lewenshuis ingestap. Dit is so. Dis eintlik voor […]

Lees meer

Passie om te vertel, al hang ’n swaard

Ek sien op Facebook ’n film van hoe al die dissipels dood is. Petrus was onderstebo gekruisig. Andrias en Filippus is ook gekruisig. Tomas en Matteus is met ’n spies doodgesteek. Lukas is gehang. Markus is dood nadat hy deur perde deur die strate gesleep is. Johannes is in olie gekook, maar het dit oorleef. […]

Lees meer

Verhouding herstel

Twee boeties baklei dat die spoeg spat. Die pa van die twee seuns se hart is gebreek en dit maak hom seer dat sy twee seuns teen sy wil ingaan. Eintlik is al die verhoudings in die gesin aan skerwe. Die derde boetie, wat niks met die bakleiery te doen het nie, tree na vore […]

Lees meer

Passievolle lewe

Filippense 2:19-30 Ek en ’n vriend sit om die kampvuur en hy vertel my van sy werk. Hy vertel dat hulle besigheid studente wat op akademiese vlak sukkel se hand neem en hulle deur verdere opleiding bemagtig om die werksmag te betree. My vriend plaas dan ook baie van die studente in groot maatskappye. Hy […]

Lees meer

Gered uit die kloue van die dood

Mense hou nie daarvan as ons oor die duiwel praat nie. Dit is asof mense te bang is om oor die duiwel te praat. Bang is dat as ons oor hom praat ons ’n deur op ’n skrefie vir hom ooplos. Tog dink ek dit is baie belangrik dat ons presies sal weet wie en […]

Lees meer

Sluit aan