God se Woord in vandag se woorde

Argief


In die lig op ons knieë

Pieter vertel my van sy dae in ’n organisasie wat nie heeltemal bo die tafel bedryf was nie: Jy word geblinddoek en by ’n losie ingelei en jou hartsbegeerte om lig te sien word aan jou gegun. Daarna word jy voorgestel aan die drie groot ligte, naamlik die son wat heers oor die dag, die […]

Lees meer

Alles bo die tafel

5Ons sal nooit dinge sê om by mense gewild te probeer wees nie. Julle weet dit al teen dié tyd. Ons probeer ook nie uit skelm maniere geld maak uit die evangelie nie. God is ons getuie. Hy ken ons harte. Hoekom is dit altyd so moeilik om dit waarin ek glo en dit waarvoor […]

Lees meer

Met die waarheid om die middel

Efesiërs  6:10-20 Die jaar wat ek aan die grens tydens my militêre diensplig was, was gelukkig in een van die stiller tye met baie min gevegte teen die vyand. Ek was egter nooit bang nie, want ek was die gunner van ’n ratel (’n gepantserde voertuig). Ons was reg vir die oorlog met die regte […]

Lees meer

Geluk sit nie saam met konkel in die donker       

Efesiërs  5:6-18 ’n Vriend van my is pal ongelukkig. Die een ongeluk na die ander ry hom. Hy het al amper alles verloor. Alhoewel hy finansieel goed daarna uitsien, is hy baie eensaam. Sy pelle hang om hom, maar as hulle weg is, is hy hier diep binne hom alleen. Hy kom sit by my […]

Lees meer

Tussen ’n bribe en ’n lead

Efesiers 5:16-18 Dit is nie altyd maklik om vandag te onderskei tussen reg en net so-effe af van reg nie. Tieners verstaan dikwels nie hoekom dit verkeerd is om ’n liedjie van YouTube af te laai nie. Dis mos nie skelm nie. Almal doen dit dan oop en bloot. Wat is nou verkeerd daarmee? Ek […]

Lees meer

Eers ’n krummel dan ’n koekie

Ek het ’n baie goeie kortfilm gesien wat begin met ’n man wat op sy eie laataand werk en fotostate maak. Om een of ander rede kom daar toe ’n papier uit die fotostaatmasjien met net ’n groot swart kol op. Die kol is omtrent net so groot soos die bladsy. Die man, kom ons […]

Lees meer

Beklink met ’n handdruk

Die hoop geld wat ingesamel is moes nou na hulle bestemming geneem word. Daar word met groot versigtigheid omgegaan met die geld. Paulus-hulle trek al die stoppe uit om seker te maak dat die geld veilig daar aankom en dat niemand hulle kan verdink dat hulle hulle vingers in die geld gedruk het nie. 19… […]

Lees meer

Sluit aan