Balans
As ek jou moet vra vir die belangrikste woord, net een woord, in jou lewe wat die grootste impak in jou lewe gehad het en nog steeds het, wat sal dit wees? Dink so ‘n bietjie daaroor. Baie sal seker ’n geestelike woord, soos verlossing, genade, redding, Jesus of so iets gee. Ander dalk weer […]
Lees meer
Gebed sonder twyfel en Tubby Sport
Ek het nog nooit vir Dolf ontmoet nie, maar ons gesels baie. Hy kom uit die diepe Johannesburg. Hy noem ’n graaf, ’n graaf. Hy het met ’n groot slag tot bekering gekom en is as gevolg van sy agtergrond nie bang om enige iemand aan te vat oor hul geloof in God nie. Selfs […]
Lees meer
Gelowig bid
Ek kry hierdie ontsettende mooi storie van Theo: In die begin van 1971 verloor my pa die plaas en alles. Hy kry ’n werk by Sasol in Sasolburg en ons trek toe vanaf Jacobsdal na Sasolburg. Dit was ’n splinternuwe huis, met geen tuin en hoë mure rondom die erf nie. Na drie maande wat […]
Lees meer
Die coach se gebed
Ek en Renata sit op die lughawe en eet vinnig ietsie voor ons die hemele bestyg. Ek is haastig om te bestel, want netnou moet ons loop voor die kos gekom het. Dan sal ek nie dik van die lag wees nie. Renata maak soos sy altyd maak en neem haar tyd. Sy begin sommer […]
Lees meer
Seën wat reën
Tweehonderd twee en veertig keer het ons nou by Hebreërs stil gestaan. By geen ander Bybelboek het dit al gebeur nie. En ek moet bieg dat ek aan die begin gesukkel het om in die boek in te klim, maar toe ek eers ingeklim het, kon ek nie wag om elke oggend my vers vir […]
Lees meer
Gebed is die enjinkamer
’n Ou het eendag gesê dat die kerk swak, donker, arm en onvolmaak is, omdat daar te min gebid word. Dit is so waar. En so onverstaanbaar. As ek weet dat wanneer ek honger is en ek die yskas oopmaak, sal daar kos wees om my honger te stil, sal ek mos elke keer as […]
Lees meer
Gebed, smekinge, trane, geloof in God.
Ek wonder of ons regtig kan verstaan waardeur Jesus moes gaan toe Hy hier op aarde was? Ja, Hy was die Seun van God en Hy het die krag gehad om mense gesond te maak, duiwels uit mense te dryf, duisende op een slag kos te gee en selfs mense uit die dood laat opstaan. […]
Lees meer
God praat nog
Voor ons met Hebreërs wegspring, net eers ’n klein bietjie agtergrond. Ons weet nie presies wie die skrywer is nie en nog minder waar die mense aan wie die brief geskryf is, woon. Tog weet ons dat die mense ’n tweede geslag Christene is en ‘n bietjie sukkel om vas te hou aan hul geloof. […]
Lees meer
God se genade is by jou
Dié brief van Filemon was heel interessant en ek het baie geleer. Ek kan nie glo dat dit al die 21ste keer is dat ons by die brief met 25 verse stilstaan nie. Soos gewoonlik, sluit Paulus af met ’n groet en seën ons: 25Die genade van die Here Jesus Christus sal by julle wees! […]
Lees meer
Gebed met geloof wat dik loop
Filemon was ’n wonderlike brief. Paulus se passie is duidelik te sien. Ek het baie by hom en die ander karakters in die brief geleer. Hier is die laaste een en dit gaan oor gebed. Kyk net hoe glo Paulus dat sy en Filemon se gebede waar gaan word: 22Jy kan ook solank jou gastekamer […]
Lees meer