God se Woord in vandag se woorde

Argief


Beleggings in God se bank

19So sal hulle soveel goeie dinge doen dat hulle in die oë van God en die mense baie ryk sal wees, nie omdat hulle baie geld het nie, maar omdat hulle soveel goeie dinge gedoen het.  So belê hulle eintlik in die bank van God. Dit is die beste belegging waaraan ‘n mens kan dink, […]

Lees meer

’n Coke, 2 liter melk, ’n pastei en 2kg koekmeel

Dis Sondag en my maag fladder oor die klomp werk wat voorlê die week. Toe ons uit die kerk kom, besluit ek dit sal lekker wees om ’n worsie te braai en saam met my gesin om die vuur te kuier. Maar niemand het hulle beursies by hulle nie. My seun sê toe dat hy […]

Lees meer

‘n Jas vir die koue

Jakkie skryf daar uit Namibië: Die laaste Kruispad stuk laat dink my aan ’n dag kort nadat ek my winkel begin het. Dit was ’n Dinsdag, middel van die maand, verkope was pateties en my gemoed in my skoene. Ek kry ’n oproep van ’n man en onmiddellik kan ek agterkom dat die man iets […]

Lees meer

Gratis nartjies vir jou

Filippense 4:10-20 Vir die mense wat in hulle moeilike omstandighede nog vir Paulus ook gehelp het, is daar hierdie groot belofte: 19Hy sal vir julle sorg deur vir julle te gee wat julle nodig het. Dit sal Hy doen omdat julle aan Jesus behoort. Ons selgroep het ’n bin nartjies by ’n boer in De […]

Lees meer

Die gewer sal oorvloedig ontvang

Filippense 4:10-20 Kom ons pak dié bul by die horings: Gee jy vir ander? Hoeveel keer gee jy? (Kyk of jy die stuk klaar kan lees! Heel onder is ’n belofte vir jou.) Dis nie lekker om op ’n nugter maag so gekonfronteer te word nie. Tog is dit belangrik dat ons onsself dwing om […]

Lees meer

’n Hart wat gee

Filippense 4:10-20 Paulus sit in die tronk en die gemeente vir wie hy nou aan die skryf is, het vir hom ’n presentjie gestuur. Hy is so dankbaar daarvoor: 10Ek kan julle nie sê hoe bly ek is dat julle my nie vergeet het nie. Ek is saam met die Here daaroor bly. Vir ’n […]

Lees meer

Kruispad-kersdrama: Aartappels vir ete

Luister na kruispad.com se aangrypende kersdrama: Aartappels vir ete. Jy sal anders wees! Kliek hier om dit aanlyn te luister. (dis nie meer op YouTube beskikbaar nie) Geseënde Christusfees! Share on: WhatsApp

Lees meer

Dankbaar vir my hose pipe

Paulus praat in die hele hoofstuk 9 om die mense van Korinte te leer hoe om te gee. Hy gee goeie raad soos: 5… Dink asseblief eers goed oor die saak na en maak julle bydraes op die regte manier bymekaar. Onthou, dit moet regtig ’n dankoffer wees, nie iets wat van julle afgepers is […]

Lees meer

Gee is nie ’n issue nie

Ek weet nie hoekom is dit so nie, maar as mens ’n seer toon of vinger het, stamp jy dit mos gedurig. Of iemand vat per ongeluk aan die seer. Dan wil ’n mens deur die dak spring. Ek vermoed dis dieselfde wanneer daar oor gee, geld en gawes gepraat word. Mense raak so maklik […]

Lees meer

Dis goed om uit te blink

Dit is altyd belangrik dat almal in ’n span hulle deel bring. Dit help nie die Springbokke het die beste en vinnigste agterlyn en die grootste en rofste voorspelers, maar die haker gooi so windskeef by die lynstaan in dat die opposisie elke keer die bal afneem nie. En in die skrums gaan dit nie […]

Lees meer

Sluit aan