God se Woord in vandag se woorde

Argief


’n Coke, 2 liter melk, ’n pastei en 2kg koekmeel

Dis Sondag en my maag fladder oor die klomp werk wat voorlê die week. Toe ons uit die kerk kom, besluit ek dit sal lekker wees om ’n worsie te braai en saam met my gesin om die vuur te kuier. Maar niemand het hulle beursies by hulle nie. My seun sê toe dat hy […]

Lees meer

God, jou boekhouer

Daar is baie verhale van mense wat alles gehad het en toe alles verloor het. ’n Groot vriend van my het amper sy hele plaas verloor. ’n Vriend van Kruispad skryf ’n tyd terug en sê hy het so pas al sy miljoene verloor. Niemand, maar niemand van ons kan ’n waarborg gee dat ons […]

Lees meer

Deur die oog van ’n naald

Ek sien ’n spotprentjie van twee manne wat ’n baie groot kettie se rek span. In die plek van ’n groot rots is daar ’n kameel met baie groot oë. Aan die ander kant steek daar ’n oog van ’n naald uit die grond. Daar staan twee manne. Een met ’n groot blokhamer en die […]

Lees meer

Die plek van geld in jou lewe

Wat jaag jy na? Rykdom of die evangelie? Die meeste Christene sal sê dat ons die evangelie najaag. En dit is reg so. Tog, as jy mooi gaan kyk, sal jy sien dat die soeke na geld in ons almal se lewens ’n groot rol speel. Nee, ek wil nie ryk wees nie, ek wil […]

Lees meer

Belê in die hemelse bank

Daar word die grappie vertel van die ryk man wat ’n obsessie gehad het met sy rykdom. Hy kon nie daaroor kom dat hy dit eendag alles net so moet agterlaat nie. Elke dag het hy gebid en gevra dat daar tog ’n spesiale uitsondering vir hom sal wees. Die ryk man het nie opgehou […]

Lees meer

Is dit vir God lekker?

Efesiërs  5:1-5 Ek soek nou die dag na Casper se program op CliffCentral. Ek wou na iemand op sy show luister. Nog voor die begin kom daar ’n vrouestem op en sê die volgende: If you are sensitive to topics like science or religion, we cordially invite you to f*off.  Sjoe, dit sny dwarsdeur my. […]

Lees meer

Sluit aan