God se Woord in vandag se woorde

Argief


Toets van die geloof

By die fabriek het ons produkte van polimeer gemaak. Eenvoudig gestel, is dit resin, silikasand en kalsiumkarbonaat wat gemeng word om ’n verskriklik harde produk te vorm. Elke week het ons ’n blokkie na die Universiteit van Stellenbosch gestuur om die druksterkte te toets. Die wit waks word letterlik uit die blokke gedruk en die […]

Lees meer

Gebed sonder twyfel en Tubby Sport

Ek het nog nooit vir Dolf ontmoet nie, maar ons gesels baie. Hy kom uit die diepe Johannesburg. Hy noem ’n graaf, ’n graaf. Hy het met ’n groot slag tot bekering gekom en is as gevolg van sy agtergrond nie bang om enige iemand aan te vat oor hul geloof in God nie. Selfs […]

Lees meer

Hoop bring na bo, maar twyfel laat sink

Van kleins af het ek gesukkel by die see. My ma het vertel dat ek as baba vir die sand gegril het. As sy my wou neersit, het ek dadelik aan die huil gegaan en my voete opgekrul. My pa het altyd gesê die see laat hom taai voel en het eintlik net naby die […]

Lees meer

Gelowig bid

Ek kry hierdie ontsettende mooi storie van Theo: In die begin van 1971 verloor my pa die plaas en alles. Hy kry ’n werk by Sasol in Sasolburg en ons trek toe vanaf Jacobsdal na Sasolburg. Dit was ’n splinternuwe huis, met geen tuin en hoë mure rondom die erf nie. Na drie maande wat […]

Lees meer

Bid sonder twyfel

Ek trou my broer se dogter die naweek net buite Rawsonville in die berge. Die troue is buite. Die weervoorspelling sê dit gaan reën. Daar is nie ’n plan B nie. Daarom bid almal. Ek het ook vir Here se guns gevra, dat Hy eers die reën so ’n bietjie suid verby moet laat gaan. […]

Lees meer

Dien met alles

Jakobus is die Bybelboek waarvan ek die meeste hou. Seker omdat dit sulke praktiese, ek wil amper sê down to earth riglyne het, wat ’n mens help om reg te lewe. As jy wil weet hoe moet ’n Christen maak; as jy wil weet hoe jou lewe elke dag hier op aarde moet lyk, moet […]

Lees meer

Die hemel is waar

Raymond vertel van ’n baie spesiale ontmoeting: Ek het ongeveer sewe jaar gelede ’n wonderlike ervaring gehad, wat ek glo die Here wil hê ek met ander mense moet deel: Ek was skielik in die teenwoordigheid van ’n Wese wat net die Here kon wees. Ek kon nie Sy gesig sien nie, maar wel die […]

Lees meer

Oor vleis, droëwors en geloof

Net die vorige dag kry ek ’n dokument van ’n leser en sy vra vir my wat my opinie is. Die dokument begin so: Elke keer as ons een van die onderstaande voedselbronne eet (en elke keer as ons vleis en bloed van ‘n ander lewende wese eet) neem ons deel aan ‘n sataniese ritueel. […]

Lees meer

Tussen twyfel, kyk en glo

Daar is tye in my lewe wat ek onseker is. Tye wat ek onseker is of ek reg glo. My gedagtes loop al in die rondte en in ’n spiraal daal dit na onder waar my geloof op ’n manier my verlaat het, of so voel dit. Dit is sulke tye wat dit vir my […]

Lees meer

Tevrede wees en geld dinge

Ek spot altyd en sê as ek vir mense vra hoeveel is genoeg, dan sê hulle nog. Nee, daar is nie regtig enige iemand wat ek dit al gehoor sê het nie, maar as ’n mens kyk na sommige mense se dryf na rykdom, lyk dit of hulle die heeltyd sê nog en nog en […]

Lees meer

Sluit Aan