God se Woord in vandag se woorde

Argief


Oor vleis, droëwors en geloof

Net die vorige dag kry ek ’n dokument van ’n leser en sy vra vir my wat my opinie is. Die dokument begin so: Elke keer as ons een van die onderstaande voedselbronne eet (en elke keer as ons vleis en bloed van ‘n ander lewende wese eet) neem ons deel aan ‘n sataniese ritueel. […]

Lees meer

Prestasie-gebaseerde Christenskap

Ek raak vanoggend stil en bid sommer vir die kinders. Vir elkeen se behoeftes. Ek bid ook vir Renata en vra dat die roeping wat God vir haar het, vir haar sal duidelik wees en dat sy dit sal najaag. Ek bid ook vir myself en my roeping en ek bid veral dat ek God […]

Lees meer

Bloed, dikker as water en genoeg

Dis nogal vir my moeilik om keer op keer oor dieselfde onderwerp te skryf. Ek dink ek moet by die skrywer van Hebreërs gaan leer hoe om dit te doen. Hy skryf oor en oor wat Jesus gedoen het. Ek vermoed hy doen dit om, soos die Engelsman sê, to drive the screw in. Ek […]

Lees meer

Genade vir die grensbreker

Baie mense is gemaak om ordentlik te wees. Dis asof hulle nooit iets verkeerd doen nie. Hulle hare lê altyd net perfek. Dis regtig aangename mense en sal nie ’n vlieg skade aandoen nie. Ek wens ek kon so gewees het, want ek is meer van ’n grens-toetser. En dis nie dat ek daarvoor soek […]

Lees meer

God gee spesiale oomblikke

’n Vriend van my en sy gesin was in die wildtuin. Hulle vertel opgewonde van die lekker uitstappie. Voor hulle weg is, het elkeen vir die Here vir ’n spesiale ervaring met ’n spesifieke dier gevra. My vriend wou graag ’n ratel sien, sy vrou ’n leeu ordentlik hoor brul en hul dogter wou ’n […]

Lees meer

Vol bakkies uit te deel

Die tannie oorkant die straat gee altyd iets terug as sy iets van ons gekry het. As ons ’n bakkie kos of ’n warm broodjie of ietsie lekkers oorstuur, kom die bakkie nooit leeg terug nie. Of dit nou ’n sakkie koekies is of ’n paar vrugte, hulle kan nie ontvang sonder om terug te […]

Lees meer

Genade by die genadetroon

Carien (skuilnaam) skryf vir my: Ek was een van daai mense wat gesê het die lewe gebeur. Ons sê ons moet by die of daai mense uitkom. Maar as jy jou weer kom kry, is dit te laat. Desembermaand het ek vir ‘n roetine mammogram gegaan, toe ontdek hulle ‘n klein verkalkinkie. So moes ek […]

Lees meer

Die beste Advokaat en Hy is nog gratis ook!

’n Vriend van my werk by ’n baie groot internasionale prokureursfirma. In die hooggety van Covid-19 vra ek vir hom hoe dit met hul maatskappy in hierdie moeilike tyd gaan. Hy sê sy afdeling doen heel goed, maar die ouens wat litigasie doen, sukkel maar, want die howe is nie oop nie. Hy las by […]

Lees meer

God se mededingende voordeel

Ek onthou een woord van die tyd toe ek in die besigheidswêreld was, baie goed. Die woord het my die heeltyd laat dink. Op ’n manier het die woord my getrek na hoër hoogtes om seker te maak dat ons in die tawwe mark ’n kort koppie voor die res was. Die woord is competitive […]

Lees meer

’n Pizza en God se genade

Daar is soveel krag in ’n groet. Vroeër jare moes ons almal deur die bank soengroet. Soms was dit darem erg grillerig. Nataniël vertel mos van die tannie met die moesie wat jy moes mis, of daai tannie met die pap soen wat jy gewonder het of sy vergeet het om vanoggend haar tande in […]

Lees meer

Sluit Aan