God se Woord in vandag se woorde

Argief


Gevra om hande en voete te wees

20Liewe vriend, kyk mooi na alles wat jy gevra is om te doen. Ek wonder of jy weet wat God van jou vra? Wat moet jy vir God doen? Ja, ons weet dat God vir ons elkeen gawes gegee het. Ons weet dat Hy ’n stukkie van dié gawe wil gebruik in Sy Koninkryk. Ons […]

Lees meer

Nog ’n lysie vir God

Ek wonder hoe jy met die vorige lysie gevorder het. Miskien is dit goed om dit gou weer te lees. Hier kom nog ’n lysie. ’n Lysie wat na diakens en vroue se optrede verwys. Wie is gewoonlik die diakens? Die manne en vroue wat in die kerk werk – niemand anders as elkeen wat […]

Lees meer

Dis ’n proses

Ek het altyd gedink dat my geloof in God my eie toedoen is. Ek moet kliphard Sy Woord bestudeer en soveel as moontlik van die waarheid indrink om my geloof in God sterker te maak. Maar ek weet nou dat dit nie net van my afhang nie. Dankie tog, want op my eie sal ek […]

Lees meer

Kies my! Kies my!

Ek wonder of ons altyd besef hoe gelukkig ons is. Nee, gelukkig is te dun hier. Kom ons gee dit meer gewig. Ek weet nie of ons aldag besef hoeveel tonne en tonne genade oor ons uitgestort word nie. Die feit dat ons die voorreg het om te kan en te mag glo – dis […]

Lees meer

Pille, vormpies en swaarkry

(Die afgelope tyd het die IT duiwel weer sy kop uitgesteek en het die e-pos stuurprogram gesukkel. Die tegniese span het ’n paar veranderings aangebring. Sal jy ons asb. laat weet as jy die Kruispad-stukke meer as een keer ontvang.) Partymaal wonder ek hoekom die geloofspaadjie so steil is, want daar word beslis nie ’n […]

Lees meer

God sal jou nooit drop nie

Ons is op ’n depressie bewusmakingstoer in Namibië. As toeris sien ’n mens die land anders. Jy hoor die bekommernisse oor die land se ekonomie en kan eintlik daarmee identifiseer, want in ons eie land loop die bekommernisse ook hoog. Ons weet nie presies waarheen ons eie land op pad is nie. Tog hoor ons […]

Lees meer

Anders glo is ook fine

Filippense 3:1-3 Weet jy wat irriteer my grensloos? As ander mense, wat anders as ek glo, my minderwaardig laat voel oor hoe ek glo. So asof ek eintlik die pot mis sit met my manier van glo en dat hulle manier eintlik die regte manier is. Soms betrap ek myself dat ek begin twyfel en […]

Lees meer

No fly by night

Philippians 1:1-6 There are so many fly by nights out there. Many people come up with brand new plans and persuade many others to also believe in this plan. Some of them are so good at persuading others to believe in it that some trusting people are even prepared to invest a major portion of […]

Lees meer

Bou ’n brug met geloof

Efesiërs  6:10-20 Ek sê baie: Life is not easy! Dit is so. Die lewe is nie maklik nie. Daar word so baie van ons verwag. Kort-kort word die bar van die lewe net nog ’n kliek hoër gesit, al sukkel ons reeds om net oor die onderste een te beur. Die kans vir mislukking raak […]

Lees meer

Glo!

Ons almal ken die verhaal van Abraham. Abraham en sy vrou Sara het geglo. Hulle het bly vashou aan die belofte dat hulle ’n seun sou hê, al was Sara al diep in die tagtigs en Abraham ’n volle eeu oud. Ja, toe hulle jonger was, het hulle ook foute gemaak. Hulle was gewone mense […]

Lees meer

Sluit aan