Glo dit: God bou paaie
Ek sien ’n spotprentjie van Moses en sy vriend wat langs die rivier sit en visvang. Moses se lyn hang lekker diep in die water, maar waar sy vriend ingegooi het, het die stroom opgedam en hang sy lyn in ’n droë strook grond. Sy vriend kyk hom onthuts aan en sê: “Dis nie snaaks […]
Lees meer
Om met geloof te sien
Ek is ’n boer in murg en been. Ek het die 12 jaar as plaasbestuurder op die twee wonderlike wynplase in die Boland so geniet. Deur die jaar werk jy hard. Dis eers snoei dat jou hande in die vroegmôre stokstyf staan. Kort daarna begin die vaal, lewelose stok botseltjies maak en ewe skielik bars […]
Lees meer
Bergklim, toue en vertroue
Daar word ’n storie vertel van ’n man wat gereeld ’n berg uitgeklim het. Hy was ’n gesoute bergklimmer en dit was vir hom so lekker om al die verskillende roetes te ontdek. Eendag op ’n nuwe roete, stop hy om middagete te eet. Hy maak sy kospakkie oop en dank God vir die voorreg […]
Lees meer
As jou geloof in die hek duik
Dis nie altyd maklik om ons geloof te hou as dinge nie lekker loop nie. Ons elkeen het ’n storie van ons geloof wat in die hek geduik het. Danie vertel eerlik hoe sy geloof eendag geglip het: Ek en drie van my vriende het vanoggend gaan gholf speel by die Rossmund Gholfklub op Swakopmund, […]
Lees meer
God staan agter die gordyn
Ek het al die storie vertel van ons vier vriende wat vir ons ander vriend in Australië gaan kuier het. Dit was ’n verskriklike lekker tyd saam en ons het baie sports gehad. Ons was ook vir ’n week op ’n seiljag naby die Great Barrier Reef. Ons het elkeen ’n taak op die seiljag […]
Lees meer
God is ons anker
Daar is soveel onsekerhede in die lewe. Gaan my huwelik en verhoudings se tou sterk genoeg wees om die druk van alle kante te deurstaan? Gaan ek die siekte wat my liggaam aftakel, kan oorwin? Gaan ek aan die einde van die maand of volgende maand nog ’n salaris kry? Gaan ek al my skuld […]
Lees meer
Twee pale bo die water
God kan nie lieg nie. Dis nie Sy styl nie en nie deel van Sy storie nie. As God sou lieg, verloor Hy Sy godheid. Ons sal nooit God kan wees nie, want ons het ’n paar foute – een daarvan dat ons soms nie die volle waarheid uitleef en praat nie. Vir God is […]
Lees meer
Omvou in arms van liefde
Dit is vroegmôre. Ons lê nog in die bed. Dis Maandagoggend en ons wonder wat die week vir ons elkeen inhou. Ek weet die vorige week was vir my vrou swaar. Sy het soveel hooi op haar vurk. Sy moet soveel mense ondersteun. Sy moet soveel doen. Sy moet baie van haarself gee. Hier in […]
Lees meer
Net op die regte tyd
Wanneer diere seerkry, gaan kruip hulle weg. Seker omdat hulle nie weet wat om met die seerkry te maak nie. Soms is ons mense ook so. Veral die sterkes onder ons. Jy mag mos nie sê jy is siek nie. Jy moet die sterk ene wees. Daar is nie nou tyd vir lê nie en […]
Lees meer
God se woord is kragtig verby
(Baie sit met ‘n hoop onsekerhede oor die COVID 19 inenting. Ek kan nie vir jou ‘n antwoord gee nie, want dit is elkeen se persoonlike keuse. Hier is wel ‘n goeie artikel (klik hier) wat jy kan lees om net eers ‘n paar paddas uit die pyp te haal om jou te help om ‘n verantwoordelike […]
Lees meer