Glo dit: God bou paaie
Ek sien ’n spotprentjie van Moses en sy vriend wat langs die rivier sit en visvang. Moses se lyn hang lekker diep in die water, maar waar sy vriend ingegooi het, het die stroom opgedam en hang sy lyn in ’n droë strook grond. Sy vriend kyk hom onthuts aan en sê: “Dis nie snaaks […]
Lees meer
Verblind deur die wêreld
Die Suid-Afrikaners het darem altyd ’n manier om nuwe grappe op die tafel te sit as daar een of ander groot ding in die wêreld gebeur. Soos weer met die COVID-19-epidemie bewys is. Die mense was nog nie eers behoorlik in hulle huise opgesluit nie, toe kom die vlaag mêmes en video’tjies aangevlieg, dat my […]
Lees meer
Uit die stroom, onder die boom, reg om te red
Ek lees nog iets in vers een raak. Dis die Engelse vertaling wat my help: Wherefore, holy brethren, partakers of the heavenly calling, consider the Apostle and High Priest of our profession, Christ Jesus; Hier spring drie waarhede uit: “Holy brethren” kan ons sommer direk vertaal na heilige broers, en natuurlik susters ook. Dis ’n […]
Lees meer
Die regte ding om te doen
My vrou was bevoorreg om vir ’n paar dae in Tasia, ’n klassieke ou klooster in Frankryk, haar geestelike batterye te gaan laai. Daar ontmoet sy ’n twintigjarige Poolse meisie. Dit was nie ’n jaar later nie of sy daag hier by ons voorstoep op. Sy het gekom om te kom help met die Tasia-byeenkoms […]
Lees meer
Die laaste van die dekade: Mekaar!
(Ons Kruispad-boeke is steeds teen ’n spesiale aanbod beskikbaar. Klik op die advertensie heel onder.) Dis die einde van 2019. Vir sommige ’n lang en moeilike jaar. Vir ander dalk nie so lank en ongemaklik nie. Maar dis nie al wat klaarmaak nie. Dis ook die einde van ’n dekade en as ek so loer […]
Lees meer
Trots op jou!
(As jy nog nie die jaarlikse Kruispad-navorsing ingevul het nie (en aanlyn kan gaan), volg asb die volgende skakel om dit in te vul: https://kruispad.247.org.za/navorsing-2019/ Ons waardeer dit opreg.) Ek kry die volgende e-pos van Dawid (skuilnaam): In 2014 het ons finansieel baie swaar getrek. Ek kon nie ’n ruiker of kaartjie vir my vrou […]
Lees meer
Figgi, Hermi of Onesifi?
Paulus is Timoteus se mentor. Timoteus is nog jonk en moet nog ’n paar dinge in die lewe leer en ervaar. Daarom vertel Paulus stories en ervarings uit sy eie lewe om nie net vir Timoteus rigting te gee nie, maar ook om hom swaar en seer te spaar. Een van die eerstes waarteen Paulus […]
Lees meer
Raak nét aan my tjommie, dan …
Ek en my pelle van hoërskool is steeds goeie vriende. Vier van ons bly in dieselfde area. Een is in Australië, maar as hy hier is, kuier ons omtrent elke aand saam. Dit is ongelooflik om die hegte band tussen ons te beleef. Al het ons mekaar lanklaas gesien, tel ons die drade vinnig op, […]
Lees meer
Jy word gesoek
Ettienne (skuilnaam) vertel ’n kort stukkie uit sy lewe: Ons het PE toe getrek met ’n baie groot droom om miljoene te maak en die stadslewe te geniet. Ek het by die atletiekklub aangesluit en vir Attie (skuilnaam) ontmoet. Hy was ’n ware Christenvriend wat my na die Here gelei het. Ek is kerk toe, […]
Lees meer
Jou geloof versterk ook ander
Die lewe is nie maanskyn en rose nie. Dit ervaar ons almal amper elke dag aan ons lywe. Waaraan hou die pa en ma vas terwyl hulle vier maande oue baba net nie meer daar in sy wiegie lê nie? Hulle huis het inmekaar geval. Ek het lank daar aan die kombuistafel by hulle gesit […]
Lees meer