God se Woord in vandag se woorde

Argief


Om die Heilige Gees se trane te keer

Hier in die middel van die perikoop stop Paulus eers die bus. Dit is amper soos ’n broodjie met twee snye en ietsie in die middel. Die eerste sny is die verse waar gesê word dat ons nie moet lieg nie, nie kwaad word nie, nie die duiwel vatkans gee nie, nie steel nie en […]

Lees meer

Heilige Gees en sondes nie in dieselfde bed nie

17Onthou, sondige begeertes is ’n vyand van die Heilige Gees. Maar die omgekeerde is ook waar: die Heilige Gees is ’n vyand van elke sondige begeerte. Daarom kan julle nie die een dag aan julle sondige begeertes toegee en die volgende dag aan die kant van die Gees probeer staan nie. Dit is baie duidelik: […]

Lees meer

My butler, die Heilige Gees

’n Professie waarvan min mense weet is dié van ’n butler. Ek het toe self ’n bietjie meer gaan uitvind op SABA se webtuiste, dis nou die South African Butler Academy. Daar word mense opgelei om regte butlers te wees. Die manne lyk omtrent grand waar hulle soos pikkewyntjies kiertsregop in swart pakke, wit hemde, […]

Lees meer

God doen al die werk

Ek kry baie navrae oor die Heilige Gees. Omdat die Heilige Gees stil beweeg en nie mense se lewens oordonder nie, is mense onseker of hulle die Gees in hulle het en wat hulle moet maak om die Heilige Gees te ontvang. In dié gedeelte is Paulus besig om die mense van Galasiërs aan te […]

Lees meer

Die jockey van jou lewe

Paulus sukkel met die mense van Galasiërs. Sy moed is in sy skoene, want dit het aanvanklik so goed gegaan. Hulle het Jesus aangeneem as Verlosser en hulle het die Heilige Gees ontvang. Nou het hulle hulle ore uitgeleen aan ouens wat nie in Jesus glo nie en gekies om eerder weer slawe van die […]

Lees meer

Die Gees is sterk

Wanneer die winter oor Suid-Afrika daal, daal daar ook winter oor die arbeidsmag, want dit is staak seisoen. Mense is baie ontevrede oor hule omstandighede en begin staak om hulle stem te laat hoor. Dit is nie ’n lekker seisoen in ons land nie. In Paulus se tyd was daar ook opstande en stakings, maar […]

Lees meer

Stoom afblaas in die stoomkamer

2 Korintiërs 4:7-15 Ek sit moeg in die stoomkamer na ’n goeie workout. Ek is tevrede met my dag se pakkie oefening en kom sweet gou die laaste stukkie overdaad van die naweek uit. Ek weet nie eintlik of dit werk nie, maar om so te sit en sweet vir niks doen nie, laat my […]

Lees meer

Nie op my eie aan die werk

2 Korintiërs 3:4-17 Ons leef in ’n wêreld waar ons hard gedruk word om hard te werk. Ons leer dit vir ons kinders. As jy êrens in die lewe wil kom, moet jy van die rusbank af opstaan, ophou om die hele dag op die foon of tablet te speel en begin werk. Sukses kom […]

Lees meer

Niks kry my onder nie

2 Korintiërs 3:4-17 Ons het gelees dat Jesus ons pak kom vat het en dat ons nou deel is van die nuwe era. As gevolg van die moewiese daad van Jesus het ons ’n ander uitkyk op die lewe. Wanneer ons na die lewe kyk, kyk ons deur die bril van Jesus se versoeningsdaad aan […]

Lees meer

Die Heilige Gees is ‘n deposito

2 Korintiërs 1:12-22 God trek alle stoppe uit om die mens weer onder sy vlerk in te kry. Hy was selfs bereid om sy seun Jesus Christus uit die hemel na die aarde te laat kom sodat dit vir die mense makliker is om in die hemel te kom. Ja, Jesus moes aan ’n kruis […]

Lees meer

Sluit Aan


Gesels gerus hier!
Hulp nodig?
Hallo👋
Hoe kan ons help?