God se Woord in vandag se woorde

Argief


Nuwe moed en krag

(Ons is dankbaar om te kan sê dat Frans Groenewald, die kunstenaar van alle Kruispad sketse, regop sit na sy beroerte verlede Maandag. Sy regterkant is steeds verlam, maar bid asb saam met ons vir volkome genesing.) (Soos julle die afgelope week agtergekom het, is daar nog ‘n gogga in ons IT Program. Dankie vir […]

Lees meer

Verlange vir ander

Die eerste ou by wie ek ’n afspraak gaan maak as ek in die hemel kom, is Paulus. Ek het soveel waardering vir hom – seker omdat ek so baie van myself in hom sien. Seker omdat hy hierdie rowwe diamant was en alles full box het. Maar veral ook omdat hy ander mense met […]

Lees meer

Uit die modder gehelp

My vrou kom gesels ernstig met my. Iemand wat naby my is, moet ek reghelp. Hy trap keer op keer oor die lyn en sy voel ek moet as vriend met hom gaan praat. Vriende moet mekaar help om tussen die lyne te loop. Ek moet bieg dat ek dit nie so gesien het nie. […]

Lees meer

Soos ’n paal diep ingekap

Wanneer ’n mens jouself in die besigheidswêreld bevind, word jy baie keer plat geduik deur spanning. Maar dis nie al plek nie. Daar is baie dinge wat ’n mens spanning gee en wat veroorsaak dat jy voel asof jy net nie meer kan aangaan nie. Ek onthou nog hoe ek een oggend om 02h00 wakker […]

Lees meer

Om lekker geure af te gee

Filippense 4:10-20 Ons was ’n hoop kinders en soms was my ma bang dat daar dalk nie genoeg kos sal wees as daar gaste kom nie (wat natuurlik nooit so was nie). Dan het my ma altyd ’n kodewoord om die tafel gestuur: FHB – family, hold back! Na die tyd sal ons dan spottenderwys […]

Lees meer

‘n Koppie koffie om ’n verskil te maak

Filippense 2:19-30 My broer stuur vir my die wonderlike storie aan: I sat with my friend in a well-known coffee shop in a neighboring town of Venice (Italy), the city of lights and water. As we enjoyed our coffee, a man entered and sat at an empty table beside us. He called the waiter and […]

Lees meer

‘n Kraantjie wat loop vir ander

2 Korintiërs 5:11-15 Daar was mense in Paulus se tyd wat rondgeloop het en vir almal wat wou hoor vertel het van al die groot dinge wat hulle al vir God gedoen het. Mense se reaksie daarop was hulle kos. Dan wonder ’n mens later of dit oor die hondjie of die halsbandjie gaan. Tog […]

Lees meer

Sien, doen, dra = liefhê

Die wêreld sal totaal en al ’n ander plek wees as elke kind van God net sy stukkie doen. Maar helaas, die wêreld lyk soos dit lyk, omdat die meeste kinders van God nie lekker weet wat om te doen of wat hulle gawe is nie. Dalk gaan soek hulle te diep en te ver. […]

Lees meer

Sluit aan