Sê nee vir porn
Miskien nog ’n keer oor die huwelik. God het vir die mens ’n paar raamwerke gegee om vir ons te help om die lewe suksesvol af te lê. Vir Adam het Hy ’n maat gegee, want Hy het besef die man gaan dit nie alleen maak nie. Hierdie verhouding het Hy binne ’n huwelik omgord […]
Lees meer
Binne die riglyne
Ons mense is nie altyd lus vir reëls en regulasies nie. Dit voel of ons vryheid ontneem word en ons vrye wil met kettings vasgegord word. Tog is dit nodig vir ’n gesonde samelewing. As elkeen doen wat hy of sy wil, sal daar redelik chaos om elke hoek en draai rondloop. Wel, eintlik loop […]
Lees meer
Die derde party in die huwelik
Die huwelik is heilig. Die huwelik is spesiaal. Die huwelik is ’n spesiale band wat gevorm word. Tog is daar ’n derde persoon wat ook deel van die band vorm en dit is God. Dit is juis die teenwoordigheid van God wat dit nog meer heilig maak, as ’n mens so iets kan sê. Jy […]
Lees meer
Kyk op na mekaar
Ek steek dalk my nek nou ver uit en dalk is ’n pak net om die draai, maar lees die stuk uit. Dalk kan ons mekaar êrens halfpad ontmoet. Die man is die hoof van die huis en die vrou moet 5… onderdanig aan hulle mans (1983-vertaling) wees. Daar is baie wat nie hiervan hou […]
Lees meer
Vir die getroudes
Die kleinseun kom by sy oupa en vra: “Oupa is darem nou al lank met ouma getroud. Dis darem seker lekker om vir so lank jou lewe met een mens te deel?” Oupa het lank net so in die verte gekyk, so asof hy ’n vinnige voëlvlug oor sy huwelik neem. Uiteindelik praat oupa sag: […]
Lees meer
Huwelik slegs vir 2 ≠ 3
Ek wonder hoekom spring mense oor die grense van die huwelik? Het dit te saai geword en die opwinding net te lekker aan die anderkant van die draad? Het die verwoesting wat die kant gesaai word dan geen impak in die besluite nie? Ek weet nie of daar op die ou end enige wenners is […]
Lees meer
Die huwelik is kosbaar. Of nie?
Die idee wat die wêreld van die huwelik het, is soveel anders as God se idee. Eintlik is daar nie meer lyne nie. Selfs die stippellyne om die grense van die huwelik aan te dui, is nie meer duidelik genoeg om twee mense binne en ander buite te hou nie. Ek vermoed dit begin reeds […]
Lees meer
Eksklusief vir jou maat
’n Man bel my in trane. Sy vrou is in ’n ander man se arms betrap. Hoe kan hulle dit doen? Al die mooi wat hulle gehad het, al die spesiale oomblikke? Iemand het met ’n dik pen ’n streep deur al die mooi kom trek! ’n Man met ’n groot besigheid bel my. Hy […]
Lees meer
Rolle in die huis
Die grappie word vertel van die lang ry by die hemelpoorte voor die hek met die bordjie “Mans wie se vroue op hulle kop gesit het.” Voor die hek met die bordjie “Mans wie se vrouens nié op hulle kop gesit het nie” staan daar nét een man. Petrus was baie gefassineerd oor hoe die […]
Lees meer
God is gom
Efesiërs 5:21-33 Die verhouding tussen ’n ouer en ’n kind is baie besonders. Ek sê altyd dat my kinders my meer mens gemaak het. Hulle het my lewe meer waarde kom gee. Sonder kinders sou ek op baie uitgemis het. Wanneer ’n man en vrou trou, word daar meer waarde aan hulle verhouding geheg as […]
Lees meer