Jesus staan vir jou in die ry
Die hoogtepunt van ons geloof, dit wat ’n mens se mond laat oophang, wat eintlik heeltemal te groot vir ons verstand is om te begryp, is dat Jesus, die Seun van God, in ons plek gesterf het. 24Jesus het aan die kruis gesterf. Dit het Hy gedoen om die skuld uit die weg te ruim […]
Lees meer
Met Hein se sight
Klik hier om na Sondag se preek van Gerjo Ben: Vergeet en vergewe op YouTube te kyk. Klik hier om op ons YouTube Channel te subscribe. Hindsight, sê die mense, is mos altyd die beste insig, want nou het die ding al klaar gebeur en almal weet presies hoe en wat die uitkoms is. ’n […]
Lees meer
Aanvaarbaar gesterf vir God
Kan ’n mens ooit die verlossingsboodskap van Jesus té veel hoor? Ek dink wanneer ’n mens besef waarheen jou pad eintlik bespreek was en wat alles met jou sou gebeur as jou en Jesus se paaie nie by die kruis gekruis het nie, dan wíl ’n mens die boodskap oor en oor en oor hoor. […]
Lees meer
Extreme Makeover
Jare gelede was daar ’n TV-reeks, Extreme Makeover Home Edition. In die program het ’n groep kundiges ’n afgetakelde huis binne sewe dae heeltemal oorgedoen of selfs in sekere gevalle die hele ou huis platgeslaan en dan ’n nuwe een gebou. Die familie is vir die tydperk met vakansie gestuur en gepamperlang. Op die laaste […]
Lees meer
’n Splinternuwe altaar vir jou
Die altaar het baie sentraal gestaan in die Ou Testament. Die altaar was die hoof kommunikasiekanaal tussen die volk en God. Dit was die plek waar die mense vir God offers gebring het. Dit was die plek waar bloed moes vloei vir al die mens se sondes. Die altaar en die diere wat daarop geoffer […]
Lees meer
Pre-paid offers
Vir orde in die samelewing, moet daar een stel reëls wees. Elke ou kan nie sy eie reëls hê nie. Dis net ’n resep vir groot chaos. God het ook net een stel reëls. Almal word onder dieselfde reëls gekam, met geen uitsonderings of baandjies vir boeties of sussies nie. In die Ou Testament was […]
Lees meer
Klim agter die gordyn uit
Toe Jesus aan die kruis gesterf het, het die gordyn in die tempel van bo tot onder geskeur. Die Boodskap-vertaling sê dit so mooi: 20Ons het gesê dat daar tussen die twee kamers in die Heilige plek ’n gordyn gehang het. Jesus se liggaam kan met dié gordyn vergelyk word. Die gordyn van Jesus se […]
Lees meer
Groter, beter, mooier, woester en dan nog ’n bietjie
Ek sit rustig op ’n boer se plaas en drink geperkoleerde koffie. Dis oestyd. Dit raas buite soos die werkers die oes bymekaarmaak en in die lorries laai. Ek is so-effe poegaai, want ek het pas Sondag se preek opgeneem. Skielik stap daar ’n man in. Ek weet ek ken hom, maar kan nie die […]
Lees meer
Nie meer lippetaal
Ek kry die mense wat voor Jesus se koms na die aarde gelewe het, so jammer. Hulle het eintlik nie ’n kans gehad om die hemel in te kom nie. As hulle sonde gedoen het, moes hulle die pak daarvoor gevat het. Ek vermoed ek sou saam met hulle die hemel gemis het. Maar dankie […]
Lees meer
Jy en jou skuld
God is ’n doen God. God is God wat Sy Woord hou. As Hy besluit het Hy doen ’n ding, trek Hy nie halfpad kop uit nie. As Hy besef hoe groot die daad is en wat dit van Hom gaan vat, bedink Hy Homself nie en draai teen Sy woord om nie. Jesus is […]
Lees meer