God se Woord in vandag se woorde

Argief


Dit maak my hart erg seer

Ek het ’n vriend wat saam met my vir 6 jaar gestudeer het. Teologie gestudeer het. ’n Verskriklike aangename mens en stel in almal belang. Maar hy is nie meer in die kerk nie, inteendeel, hy glo nie meer nie. Dit maak my hart erg seer. Ek kan eintlik nie daaraan dink wat met hom […]

Lees meer

Lewe gee, selfs deur die dood

Baie keer trek mense die teologie skeef. Hulle lê só klem op die feit dat Jesus vir ons sondes aan die kruis gesterf het en dat ons niks hoef te doen om ons plekkie in die hemel te verseker nie, dat dit ons eintlik vryskeld van enige verantwoordelikheid om volgens God se wil vir ons […]

Lees meer

Bring die hoop weer terug

’n Mens moet nogal daarteen waak dat ons nie in negatiewe gesprekke se strik trap nie. Ja, daar is soveel uitdagings. Soveel dinge wat nie werk nie. Dan is dit nie so maklik om deel te neem aan die mense wat heeldag kla nie. Dit is baie keer in die gesprekke dat ons so mismoedig […]

Lees meer

Blakende gesonde geloof

Vriende kom kuier van die noorde af. Die kuier is soos die Engelsman sê, long overdue. Met Covid en ander uitdagings het ons mekaar jare laas gesien en ons is so opgewonde om ’n hele naweek saam te wees. Dit gaan goed geil die naweek. Ons is die hele Saterdag saam in die kar om […]

Lees meer

Garage maak nie kar

Ek het altyd gesê dat as ek in ’n gemeente sou staan, ek almal se attestate, dis nou ’n groot woord vir jou lidmaatskapskaartjie, sou terugstuur. Dan sal ons mooi om ’n tafel gaan sit en uit die Bybel hoor wat dit beteken om ’n toegewyde kind van God te wees. Die gemeentelede kan dan […]

Lees meer

Prys die Here!

Soms, wanneer daar ’n hoogtepunt in my lewe is, “glip” daar ’n “Prys die Here!” uit. Ek sê glip, want dis ’n spontane reaksie. Iets wat ek nie beplan het nie. Maar ek het nog ’n probleem met hierdie eerste sin en dit is dat die sin begin met soms. Hoekom eer ons vir God […]

Lees meer

Nie kalm water nie

Ons neem dikwels nie standpunt in vir dit waarin ons glo nie. Soms sê mense negatiewe dinge oor God of mense kyk neer op wat Jesus gedoen het en sê dis net ’n bogstorie en dan bly ons stil daaroor. In ons kop het ons die redetjies mooi agtermekaar van ek wil nie aanstoot gee […]

Lees meer

Maak ander se las ligter

Covid het iemand in ons binnekring se lewe geëis. Hy was soos ’n seun in ons huis en soos ’n broer vir ons kinders. Hy het vir ons gewys hoe ’n mens rêrig liefde in die wêreld moet uitleef. Boeta was ’n jongman met Downsindroom en op sy manier was hy vir my ’n mentor. […]

Lees meer

Nuwe status vir joune

Ek kyk ’n TV-reeks op Netflix met die naam, The Queen’s Gambit. In die eerste program is daar ’n toneel waar die hoofkarakter, Beth, en haar ma in die kar ry. Haar ma sê sy moet haar oë toemaak en toe ry sy voor ’n lorrie in. Net daar verander Beth se status na weeskind, […]

Lees meer

Bloed genoeg vir jou gewete

Partykeer moet ’n mens na die oorspronklike teks toe gaan om met ’n ander bril na die betekenis van ’n vers te kyk. In die Afrikaanse vertaling van 1933, wat baie na aan die oorspronklike Griekse Bybel is, klink vers 14 soos volg: hoeveel te meer sal die bloed van Christus, wat Homself deur die […]

Lees meer

Sluit Aan