Die prentjies wat ons maak
Hier reg aan die begin van Paulus se brief aan die mense van Kolosse spreek hy sy verwondering uit. Hy haal sy hoed af vir die groepie jong Christene wat na aanhoor van die Evangelie nie anders kon as om dit aan te gryp en in ’n lewende God te glo nie. En hulle hou […]
Lees meer
Passievolle lewe
Filippense 2:19-30 Ek en ’n vriend sit om die kampvuur en hy vertel my van sy werk. Hy vertel dat hulle besigheid studente wat op akademiese vlak sukkel se hand neem en hulle deur verdere opleiding bemagtig om die werksmag te betree. My vriend plaas dan ook baie van die studente in groot maatskappye. Hy […]
Lees meer
Hulp te midde van die lewe
Filippense 2:19-30 Paulus gee ons ’n kykie in die lewe van ’n man van God. Hy vertel van Timoteus wat kliphard saam met hom werk om die evangelie by die mense uit te kry. Hy wil baie graag vir Timoteus na Filippi toe stuur, maar wag eers dat die omstandighede ’n bietjie afkoel. Sy eie […]
Lees meer
Sinvolle tyd
Efesiërs 5:6-18 Daar was ’n stadium toe ek flieks gekyk het of dit uit die mode gaan. Enige fliek. Maak nie saak hoe oud of hoe swak nie, elke aand het ek voor die TV gelê. En my probleem is dat ek nie ’n fliek halfpad kan los nie. En as die fliek uiteindelik tot […]
Lees meer
Liefde is…
Teks Efesiërs 5:1-5 Ek sit een oggend en besluit om self vir die mense wat gebedsversoeke ingesit het, in te tree. Daar is 52. Dit raak ’n mens diep om te sien hoeveel seer en nood daar buite is. Nou verstaan ek hoekom intersessors laat weet dat hulle soms in trane uitbars terwyl hulle die […]
Lees meer