Almal wel geroepe
Baie mense steek vas by die idee dat God sommige mense uitverkies of geroep het om Sy kinders te wees, wat natuurlik impliseer dat sommiges nie uitverkies is nie. Soos duidelik hier in Hebreërs 9:15 staan: Sy dood het plaasgevind om mense te verlos van die oortredinge wat onder die eerste verbond begaan is, sodat […]
Lees meer
Omvou in arms van liefde
Dit is vroegmôre. Ons lê nog in die bed. Dis Maandagoggend en ons wonder wat die week vir ons elkeen inhou. Ek weet die vorige week was vir my vrou swaar. Sy het soveel hooi op haar vurk. Sy moet soveel mense ondersteun. Sy moet soveel doen. Sy moet baie van haarself gee. Hier in […]
Lees meer
God se mededingende voordeel
Ek onthou een woord van die tyd toe ek in die besigheidswêreld was, baie goed. Die woord het my die heeltyd laat dink. Op ’n manier het die woord my getrek na hoër hoogtes om seker te maak dat ons in die tawwe mark ’n kort koppie voor die res was. Die woord is competitive […]
Lees meer
Om ’n spieël te wees
Ek moet in twee dae twee begrafnisse doen. Ek kuier altyd lank by die kinders sodat hulle stories van hul pa kan vertel. Dan is dit maklik om die diens te hou – so effe meer persoonlik. Die twee begrafnisse is so vêr soos die noorde van die suide van mekaar verwyder. Die een man […]
Lees meer
God praat
Ek staan dikwels verstom om te sien hoe God nooit tou opgooi nie. In my eie lewe kan ek sien hoe Hy my keer op keer uit die woestyn kom haal. Hy hou nie op nie. As die een manier nie werk nie, probeer Hy uit ’n ander hoek. James gee so ’n kykie in […]
Lees meer
Liefde in lewende lywe
(Ons het Woensdag ‘n probleem met ons e-pos stuurprogram gehad, so hier is Woensdag se leesstuk vir die wat dit nog nie ontvang het nie.) Ek sit by ’n vriend van my. Terwyl hy met my praat, loop die trane. Hy vertel van die laaste oomblikke voor sy dogter se operasie. Hulle moes haar been […]
Lees meer
Nie meer lippetaal
Ek kry die mense wat voor Jesus se koms na die aarde gelewe het, so jammer. Hulle het eintlik nie ’n kans gehad om die hemel in te kom nie. As hulle sonde gedoen het, moes hulle die pak daarvoor gevat het. Ek vermoed ek sou saam met hulle die hemel gemis het. Maar dankie […]
Lees meer
Liefde vee sonde af
’n Vriend van my stuur vir my ’n même met die volgende woorde op: “Being taught to avoid talking about politics and religion, has led to a lack of understanding of politics and religion. What we should have been taught, was how to have a civil conversation about a difficult topic.” Baie keer vermy ons […]
Lees meer
Borrelende liefde
Gedurig hoor ’n mens stories van pasgebore babas wat in ’n vullisdrom of een of ander afvoerpyp weggegooi is. Gelukkig kon die meeste van die babatjies gered word. Ek wonder wat gaan deur die moeder se hart as sy so van haar eie vlees en bloed ontslae raak. Op die nuus hoor ek van ’n […]
Lees meer
Oorborrel en anders wees
Annatjie reageer soos volg op ’n Kruispad-boodskap: Dis regtig wonderlik om so liefde uit te deel. Ek werk nou al vir vyf jaar in ’n dagsorg in Australië. Ek dra elke dag ’n kruisie om my nek om my deurgaans van die Heer se liefde te herinner. Dis dan ook so dat ek met soveel […]
Lees meer