Bersie in die donker wolk
Ek praat vroegmôre met ’n naby familielid. Ek weet sy is wakker, want sy moet gedurig bloed kry. Sy het ’n aggressiewe bloedkanker. Sy stuur later ’n stemboodskap wat vertel hoe die dokter die vorige aand bevele om haar bed uitgeskree het om haar basies aan die lewe te hou. Sy praat van die verpleegster […]
Lees meer
Nie meer deur die mis
Ek onthou nog die dae toe ek as student vir Interkaap bus gery het. Saans ry ek aguur uit die Kaap om die volgende oggend sesuur in Port Elizabeth te wees. Die volgende aand weer aguur daar weg om weer vroegoggend in die Kaap aan te kom. So het ek elke dag gedurende my vakansies […]
Lees meer
In die lig op ons knieë
Pieter vertel my van sy dae in ’n organisasie wat nie heeltemal bo die tafel bedryf was nie: Jy word geblinddoek en by ’n losie ingelei en jou hartsbegeerte om lig te sien word aan jou gegun. Daarna word jy voorgestel aan die drie groot ligte, naamlik die son wat heers oor die dag, die […]
Lees meer
‘n Boemelaar se storie van lig
Ek is 58 en my lewe het ’n skewe draai geloop. Alles my eie skuld. Om weer onder te begin, is nie maklik nie, so ’n ou moet maar baie hare op jou tande hê om dit reg te kry, maar met God by jou is niks onmoontlik nie. My swak besluite het my twee-en-’n-halfjaar […]
Lees meer
Lig in die donker se gespartel
Daar bestaan twee ryke waar twee konings heers. In die een koninkryk heers God en in die ander die duiwel. Ons weet dat die duiwel reeds aan die kruis oorwin is en nou sy bes probeer om met sy laaste stuiptrekkings mense op verskillende maniere ’n rat voor die oë te draai om nie in […]
Lees meer
Soos ’n Jack Russel
Filippense 2:12-17 ’n Vriend van my is by CBMC, ’n Christen besigheidsgroep wat weekliks bymekaarkom en mekaar help om nader aan die Here te leef – ook in die besigheidswêreld waar dit nie aldag so maklik gaan nie. Maar hulle groei nie net na binne nie. Hulle glo dat elke lid verantwoordelik is om die […]
Lees meer
Ligte aan
Filippense 2:12-17 Die meeste mense wat God nie ken nie, het nie altyd sulke mooi eienskappe nie. Die liefde ontbreek by hulle fondamente en hulle dade word dikwels deur liefdeloosheid gekenmerk. Inteendeel – daar is selfs sommige van hulle wat die wat liefde het haat en hulle mes vir hulle in het. Christene word deur […]
Lees meer
Geluk sit nie saam met konkel in die donker
Efesiërs 5:6-18 ’n Vriend van my is pal ongelukkig. Die een ongeluk na die ander ry hom. Hy het al amper alles verloor. Alhoewel hy finansieel goed daarna uitsien, is hy baie eensaam. Sy pelle hang om hom, maar as hulle weg is, is hy hier diep binne hom alleen. Hy kom sit by my […]
Lees meer
Mense van die donker nie ingeplug
2 Korintiërs In die wêreld is dit die heeltyd ’n gestoei tussen die lig en die donker en dit is asof die donker aan die wen is. Kyk net een aand die nuus of neem die koerant en maak ’n lys met twee kolomme. Noem die een kolom stories oor die donker en die ander […]
Lees meer