God se Woord in vandag se woorde

Argief


Ontmoet jou Bevelvoerder

’n Hele paar jaar gelede was dit verpligtend om weermag toe te gaan. Tydens daardie tyd is jong manne blootgestel aan moeilike tye. Fisies en emosioneel. Kyk né, dit was nie maklik nie en beslis nie lekker nie. Ons is fisiek gedryf dat ons soms naar geraak het. Ons is emosioneel gedryf tot net voor […]

Lees meer

Dis oorlog

Deesdae kan ’n mens ’n goeie idee kry van wat werk en wat werk nie. ’n Mens kan selfs sien hoe vêr trek die Kruispadstukke byvoorbeeld op Facebook deur die aantal likes en shares. Boodskappe wat ander moed inpraat en hoop gee vir dié wat swaar trek, word maklik gedeel. Maar ander trek nie so […]

Lees meer

Te min tyd vir God?

Terwyl ek my dag met stiltetyd begin, ontvang ek ‘n e-pos en om my ADHD gestand te doen, kyk ek eers wat dit is. Dis ’n advertensie van You Version, een van die grootste aanlyn Bybelplatforms in die wêreld. Die onderwerp van die advertensie: No time? No worries. 5-minute Daily Plans. Dis eintlik skokkend. Het […]

Lees meer

Hou vas jou hart – dis oorlog

Dit is oorlog. Ons moet dit weet. Ons moet weet dat die magte van die donker elke oomblik van die dag met alles in hulle probeer om ons wat dagmense is, mense wat agter die ware Lig aanstap, te probeer afrokkel. Dis ’n geveg. Hoekom dink jy sukkel jy so baie om net op die […]

Lees meer

Die duiwel aan die woord

Efesiërs  6:10-20 Ek lees nou die dag weer die stuk waar Jesus in die woestyn deur die duiwel versoek is. Dit was maar ’n nare affêre. Met die tweede versoeking sê die duiwel vir Jesus dat hy van die kerk se toring moet afspring, want, sê hy: Mat 4:6… Daar staan mos in die Bybel […]

Lees meer

Om die engele te help fight

Efesiërs 6:10-20 Dis nie altyd maklik om staande te bly in die wêreld daar buite nie. Om elke hoek en draai word ons versoek. Die meeste van die kere kom ons dit nie eens agter nie, want almal doen dit. Dis eintlik hoe die lewe werk. As ons nie gaan saamdoen nie, gaan ons die […]

Lees meer

Waar ’n vyand is, is ’n aanval om die draai

Sommige predikers “verkoop” die Christendom aan die ongereddes op so ’n manier dat alles net lekker klink. Amper soos ’n pie in the sky waar alles net voor die wind gaan. Jy moet net ’n paar regstellings in jou lewe maak en dan sal jy sien hoe reën die seën van die Here op jou. […]

Lees meer

Sluit aan