God se Woord in vandag se woorde

Argief


Uit die mond van ’n pornografie-verslaafde

Vir baie is pornografie ’n gestoei. Kan ek vir jou ’n kykie gee in die harte van die stoeiers? Oom Koos (skuilnaam) skryf: Hier sit ek en kry nog steeds skaam. Ek was deel van die mense wat na pornografie gekyk het. So dertig jaar gelede. Nou, op hierdie ouderdom, besef ek die groot sonde […]

Lees meer

Sê nee vir porn

Miskien nog ’n keer oor die huwelik. God het vir die mens ’n paar raamwerke gegee om vir ons te help om die lewe suksesvol af te lê. Vir Adam het Hy ’n maat gegee, want Hy het besef die man gaan dit nie alleen maak nie. Hierdie verhouding het Hy binne ’n huwelik omgord […]

Lees meer

Pornografie: Verwoes

Die impak van pornografie is groot. Kom ek gee jou ’n kykie in ’n slagoffer se hart: Ek is ongelooflik lief vir my man en ek glo hy is net so lief vir my, maar hy is verslaaf aan pornografie. Ek het onlangs weer op sy foon gesien hoe hy op ‘n webtuiste na naakfoto’s […]

Lees meer

Pornografie: Dis oorlog!

Dit is nogal interessant om die tendense hier by die Kruispad.com-bediening dop te hou. As daar ’n skryfstuk uitgaan wat mense bemoedig en deur die swaar help, word dit rond en bont aangestuur. Die gevolg is dat daar baie nuwe mense op al die verskillende platforms aansluit. Maar wanneer daar ’n skryfstuk uitgaan wat ons […]

Lees meer

God se ander kant

My pa was ’n wonderlike man. Daar is baie dinge wat hy goed kon doen en een van hulle was om vir ons pak te gee. As ons iets verkeerd gedoen het, het ons dadelik na ons ma gehardloop, want haar houe kon ’n mens nie voel nie. Gelukkig sou my pa ons nie weer […]

Lees meer

Dopamien en so

Ek skrik ’n tyd gelede wakker met die vraag: Hoekom moet elke skool skoolgeld betaal vir die implementering van IT vir leer? Nou moet ek darem net noem dat ek op die Beheerraad van ’n Hoërskool hier op ons dorp is en dat IT my portefeulje is. Ons was op daardie stadium hard aan die […]

Lees meer

Stop dit dadelik

Jana (skuilnaam) stuur die e-pos aan my: ’n Vriendin se man het ’n probleem. Die ergste is dat die man sy hart vir Jesus gegee het en toe lank daarmee opgehou het. Maar toe trap hy maar weer in die strik wat satan vir hom gespan het.  Die persoon vertel my dat as sy wakker word, […]

Lees meer

S*ks: Stop jou nonsens

5Moenie toelaat dat dinge waarvan Jesus nie hou nie, enige rol in julle lewe begin speel nie. Raak daarvan ontslae sodra dit in jou lewe kop uitsteek. Ek praat van dinge soos ontoelaatbare seks of vuil gedagtes wat op vieslike optrede uitloop. Om sulke dinge net te loop en begeer is al verkeerd. En dan […]

Lees meer

S*x, drugs & rock and roll

Ons stuur die boodskap weer uit omdat sekere filters die boodskap uitgegooi het agv die titel.   Dames, gebruik sommer die geleentheid om aan die manne  te stuur sodat  hulle dit met hulle vriende kan deel. Efesiërs  5:1-5 S*x, drugs & rock and roll is dalk ’n goeie opskrif vir die volgende paar verse wat […]

Lees meer

Sluit Aan