God se Woord in vandag se woorde

Argief


Soos ’n boemelaar wat deel

Pieter (skuilnaam) stap in die strate van New York rond en vra by kliënte van straatkafees of hulle nie vir hom ’n stukkie pizza het nie. Hy het baie lanklaas geëet en is verskriklik honger. Hy probeer dit by ’n hele aantal mense, maar almal jak hom af en jaag hom weg. Hy gaan dan […]

Lees meer

Jy’s ’n engel

’n Christen Joodse professor vertel dat hy as weeskind in ’n kibboets gebly het. Daar kom toe ’n sendeling uit Amerika en hy was gefassineer deur die manier waarop die sendeling die lewe geleef het. Hy was vriendelik, het waarlik omgegee en was net op ander ingestel. Hy het geleef wat hy geglo het. Die […]

Lees meer

God sal sorg dat jy daar uitkom

In 2013 kry ek hierdie pragtige e-pos van Oom Jannie de Beer: Ek het jare gelede die roeping gehad om in die bediening te tree. In 1957 is ek op 19-jarige ouderdom kollege toe. In my proeftydperk was ons in ‘n motorongeluk, waarin ek my vrou verloor het. Ek is terug ambag toe. Vir sewe […]

Lees meer

God gebruik gewone mense soos ons

Die vrou was ’n hoer. Sy het nie goeie waardes gehad nie. As die manne ’n plekkie met byvoordele gesoek het om oor te slaap, was haar plek net die regte ene gewees. Hier het dit jolig gegaan. Alles is nie altyd bo die tafel gedoen nie. Sy het dinge vir die regering weggesteek en […]

Lees meer

Deur God aangestel

In die Ou Testament lees ons van Moses wat nie te gemaklik was met sy aanstelling as die persoon wie God se volk uit slawerny moes lei nie. Ek vermoed hy was net goed prakties, want hy het geweet daar sal baie onderhandelings met die koning Farao moet wees en hy het hierdie een kardinale […]

Lees meer

God wil jou gebruik

Die lesers vir die wie boek Hebreërs geskryf is, ken die geskiedenis van hoe God met die volk ’n pad gestap het baie goed. Hulle ken die Ou Testament en die gebruike. Hulle moet natuurlik ook die rol wat die hoëpriesters in die tyd gespeel het, ken. Die skrywer wil die hoëpriester as beeld deurtrek […]

Lees meer

God wil jou gebruik

Kom ons stap net gou vir ‘n oomblik terug na die tyd waarin die skrywer hier op aarde was. Jesus was kort gelede op die aarde. Hy het die appelkar kom omgooi. Baie mense het tot bekering gekom. Sommige het gesukkel. Veral die Jode. Ek weet nie lekker hoe hulle verwag het die Messias moes […]

Lees meer

Ons grafskrif

Helene skryf: Hier kom elke week ’n paar boemelaars vir koffie en broodjies. Vandag het ek net geweet dat ek vir hulle die gedeelte moet fotostateer oor hoe om jou lewe vir die Here te gee. Ek het toe Decefix voor- en agterop geplak en dit vir hulle gegee. Nou vertrou ek die Heilige Gees […]

Lees meer

’n Een paragraaf CV

Ons beplan om Vrydag, 10 April ook ‘n aanlyn-erediens uit te saai vanaf 9h00. Skakel gerus in by https://kruispad.online.church/ en word so deel van ‘n geloofsgemeenskap op ‘n nuwe manier. Net so ter inligting: Kruispad se visie is God se Woord in vandag se woorde. God se kinders moet gehelp word om Sy Woord by […]

Lees meer

’n Vennoot en ’n Vader wat saam met jou werk

(Soos jy dalk agtergekom het, sukkel ons weer die afgelope tyd met ons e-pos stuurprogram. Ons vra om verskoning as jy dalk meer as een e-pos op ’n dag ontvang op ongereelde tye. Ons tegniese span werk hard om die fout uit te snuffel.) Ek was baie bevoorreg om vir 12 jaar op twee wonderlike […]

Lees meer

Sluit Aan