God se Woord in vandag se woorde

Argief


Om ’n verskil te maak

Nadia (skuilnaam) vertel: Ek wil net getuig van ‘n Godsverandering in ons werksplek. Van 1 April 2017 het ek by ‘n nuwe sub-afdeling begin as toesighouer. Die sub-afdeling gaan deur moeilike tyd weens sensitiewe ondersoeke binne die staatsdiens. Die eerste dag wat ek ‘n vergadering in die nuwe sub-afdeling byeenroep, vra die oudste vrou of […]

Lees meer

Soos ’n boom stewig gewortel

Paulus stuur vir Timoteus met die volgende woorde die wêreld in om sy werk te gaan doen: 18Timoteus, my seun, laat ek vir jou verduidelik wat ek wil hê jy moet doen. God het mos ’n profesie gegee oor wat jy aan party mense in die gemeente gaan doen. Hulle het dit vir die gemeente […]

Lees meer

Just do it!

Paulus is ’n baie interessante karakter. Hy is een van daai mense wat alles volspoed doen. Toe hy ’n soldaat was, het hy sy werk baie ernstig opgeneem en geen steen onaangeraak gelaat om die Christene uit te snuffel en hulle dan in die tronk te gooi nie. Dieselfde is ook waar van sy lewe […]

Lees meer

Maak die honne los

Ek stap vroeg een oggend per week saam met ’n tjommie. Hy sê hy wonder wat sy gawe is. Ek sê ek weet wat myne is. Dis skryf. Ek het nog nooit ’n skryfkursus van ’n dag oud bygewoon nie. Ek skryf sommer net. As ek gaan sit, wonder ek nie waar die ontknopingspunt moet […]

Lees meer

Jy het baie waarde en ’n roeping

Ons almal kom een of ander tyd by ’n kruispad te staan waar ons die vraag vra: Wat maak ek nou eintlik hier? Wat is my doel op aarde? En dikwels word die antwoord verder weggejaag met ’n minderwaardigheidsgevoel wat oor ons neerdaal. Ai, dis nie lekker om op so ’n plek te wees nie. […]

Lees meer

Reps gesoek

Tydens my jare in die besigheidswêreld was een van die moeilikste aanstellings dié van reps. Dis nou die mense wat die wêreld moet ingaan met jou produk onder die arm. Hulle moet baie opgewonde wees oor jou produk sodat hulle ander net so opgewonde kan maak en hulle uiteindelik sover kan kry om jou produk […]

Lees meer

Gedoen wat verwag word

Weet jy wat God van jou verwag? Weet jy wat wil God graag hê moet jy doen? Of in Bybelse taal: Wat is jou roeping? Hoekom is jy hier op die aarde geplaas? Dit is belangrik om te weet, want as ons nie weet wat ons roeping in die wêreld is nie, hoe gaan ons […]

Lees meer

Soos ’n Ma

Voor Paulus se bekering was hy ’n donder-en-bliksemstraal man gewees. Niks kon in sy pad staande bly nie. Rof en onbeskof het hy gesorg dat die werk gedoen word en as dit beteken dat mense doodgemaak moet word as hulle nie wil luister nie, dan het hy so gemaak. Die Paulus wat ons egter in […]

Lees meer

Toevertrou in jou hande

Vers 4 moet nog ’n keer aangeroer word: 4Nee, God self het ons uitgesoek vir hierdie wonderlike roeping. Hy het die evangelie in ons hande toevertrou. Ons sê daarom net wat Hy vir ons sê. Ons probeer nie om in mense se goeie boekies te wees nie. Ons doen net wat God van ons verwag. […]

Lees meer

Geroep? Ja, jy! Net soos jy is!

Vers 4 moet weer aangeroer word: 4Nee, God self het ons uitgesoek vir hierdie wonderlike roeping. Hy het die evangelie in ons hande toevertrou. Ons sê daarom net wat Hy vir ons sê. Ons probeer nie om in mense se goeie boekies te wees nie. Ons doen net wat God van ons verwag. Hy weet […]

Lees meer

Sluit aan