God se Woord in vandag se woorde

Argief


Klaar gespeel met jou sonde

2 Korintiërs 5:16-21 Ek probeer vir my dogter verduidelik hoe die Drie-eenheid werk. Na ’n lang gesukkel kom ek en sy agter dat ons woorde opraak om die grootheid van God te beskryf. Ons besef dat ons nie God se grootheid met ons woorde kan vasvat nie. God sal in ieder geval nie meer so […]

Lees meer

Moenie mors met Sola Gratia

In die Gereformeerde teologie staan die Sola Gratia sentraal: Ons word alleen deur die genade van God gered. Niks wat ek doen kan die hekke van die hemel vir my oopsluit nie. Die toegangskaartjies na die hemel word eintlik gratis op die hoeke van die straat uitgedeel. Die prys vir die kaartjies is reeds betaal. […]

Lees meer

Jy het stink ryk geërf

Ons moet onthou dat die mense wie Paulus hier in die visier het, heeltemal anders as ons is. Hulle is jong Christene en kan nie altyd met die eerste aanhoor alles verstaan en glo nie. Dit is vir ons ook nodig om kort-kort die bekende boodskap weer en weer te hoor, want deur die geraas […]

Lees meer

Van weeskinders na ware, rêrige, egte kinders van God

Paulus gebruik ’n wonderlike voorbeeld om te verduidelik hoe Jesus ons lewe en ons status heeltemal verander het. 1Kom ek verduidelik met die volgende voorbeeld wat dit beteken dat julle Abraham se erfgename is. Julle weet mos dat erfgename wat minderjarig is, nie kan aanspraak maak op hulle erfporsie nie. Hulle is nog te jonk […]

Lees meer

Verlossing is vir almal

(Indien jy tieners in die omte het, onthou asb. om hulle te vra om die aanlyn vraelys oor die beoogte detour247.com in te vul: http://kruispad.247.org.za/detour247/) Dit was orgaanskenkersdag en die radiostasie het deur die dag programme aangebied om mense bewus te maak van orgaan skenkings. Ek het nooit geweet dat daar gepraat word van die oes van […]

Lees meer

In my plek tronk toe

By ’n mannegroep lewer die voorsitter ’n kragtige getuienis van hoe die Here sy besigheid seën. Hy was vroeër die jaar so opgewonde oor ’n baie groot kwotasie wat hy op ’n plaas afgegee het, maar alhoewel hy die goedkoopste was, kry hy toe nie die werk nie. Tog het dit nie sy spoed gebreek […]

Lees meer

Jesus vir jou vervloek

Paulus herhaal baie van die primêre waarhede aan die mense van Galasiërs, omdat hulle so maklik hulle ore uitgeleen het aan ander mense en op die ou end ’n streep deur Jesus se kruisdood getrek het. Hulle het weer teruggeval en gesê die wet is die enigste manier wat ’n mens by God kan uitkom. […]

Lees meer

Die wêreld se vuil, vetterige hande

Die wêreld is daarop uit om jou weg te rokkel van God af. Die duiwel wil jou vir hom steel. Die heeltyd is daar ’n tweede agenda, verskuilde kragte wat ons van God wil weglok. En ons besef dit nie. Ons besef nie dat ons hele dag gevul word deur goeters, ja soms baie belangrike […]

Lees meer

Sluit aan