God se Woord in vandag se woorde

Argief


Roof van pyn

Wanneer ander mense iets aan jou gedoen het, is dit nie maklik om sommer net te vergewe en te maak en te leef asof niks gebeur het nie. As iemand jou te na gekom het, is vergifnis nie noodwendig op jou doen-lysie nie. Inteendeel. Ek vermoed dit is een van die groot redes waarom Paulus […]

Lees meer

Hoërgraad vergifnis

My hele liggaam is oortrek met hoendervleis as ek die storie van Elana (skuilnaam) hoor: Ek en my man was amper 30 jaar getroud toe my dogter agterkom dat my man trouplanne met ’n ander vrou maak. Dit terwyl ons nog getroud is! Kort hierna het ek uitgevind dat die kanker in my bors versprei […]

Lees meer

Vergifnis 101

Ek leer ’n groot les oor vergifnis by Tertia (skuilnaam): Drie jaar gelede het mense my pad gekruis. Ek is so dankbaar dat ek met genade van Bo vir hulle kon lei om ’n keuse vir Jesus te maak. ’n Noue liefdesband het tussen ons ontwikkel. Hulle het soos my eie kinders geraak. Op onverklaarbare […]

Lees meer

Die stomp en die splintertjie

Jesus vertel van die man wat die koning R20 miljoen geskuld het. Die man was bankrot en kon nie die geld terugbetaal nie. Die koning wou hom in die tronk laat gooi, maar nadat hy gesmeek het, het die koning se hart sag geword en al sy skuld afgeskryf. (Miskien moet ek die verhaal vir […]

Lees meer

Om te wrok of nie te wrok nie

Soms is daar dinge in ’n mens se lewe wat ’n mens se spoed breek. Sommige trek soveel amps dat ’n mens nie die lewe ten volle kan geniet nie. Soms is dit dinge wat ons aan onsself gedoen het. Soms is dit iets wat ander mense aan ons gedoen het. En dit is gewoonlik […]

Lees meer

Sonder bagasie

Nadat die mens in die sonde geval het, was daar nie veel hoop nie. Die sonde het gemaak dat daar vyandskap tussen God en die mens gekom het. Die gevolg was dat die mens bestem was vir die ewige vuur. En vandag is dit nóg so. Die sonde loop nog orals om ons rond. Om […]

Lees meer

Met bloed wat uit haar stroom en 20% lewe oor, skree sy agter hom aan: Ek vergewe jou!

WEES GEWAARSKU: HIERDIE IS NIE VIR SENSITIEWE LESERS NIE. Ek kry Dinsdag die aangrypende getuienis van Estelle du Plooy en deel dit met haar toestemming: Die oggend half 9 het ons tuinman by my kom kos vra. Soos gewoonlik het ek vir hom goeie kos en ’n beker koffie gegee. Hy het op die trappie […]

Lees meer

Deel van God se plan

Efesiërs  5:1-5 Soms gebeur daar dinge in ’n mens se lewe wat jouself tussen die vloer en politoer indruk. Soms reën die een probleem na die ander jou toe wat jou laat voel dat jy eenvoudig net nie goed genoeg is nie. Ja, daar kom tye wanneer die omstandighede my gemoed toeval en ek nie […]

Lees meer

Krieketbal op die nuwe Renault se bonnet

Na die afgelope paar kere se vergifnis, kan ek nie anders as om die mooi storie van Johan uit te stuur nie. Dis kostelik, maar tog ’n les vir ons almal…  Jip, dit is ’n lekkerte as jy om verskoning vra en daar word aanvaar, maar dit is ook lekker om ander te kan vergewe. Ek […]

Lees meer

Sluit Aan