God se Woord in vandag se woorde

Argief


Finaal afgesny

My vrou raak soms erg ongelukkig as ek iets vergeet wat sy gevra het ek moet saambring van die winkel af. Hoeveel keer is ek al kafee toe gestuur om brood te gaan koop en dan kom ek terug met alles behalwe brood. Dan wil sy hoenders vang. Maak tog volgende keer ’n knoop in […]

Lees meer

Sonder bagasie

Nadat die mens in die sonde geval het, was daar nie veel hoop nie. Die sonde het gemaak dat daar vyandskap tussen God en die mens gekom het. Die gevolg was dat die mens bestem was vir die ewige vuur. En vandag is dit nóg so. Die sonde loop nog orals om ons rond. Om […]

Lees meer

Versterkings inroep vir die regte pad

Filippense 1:3-11 Hoe lewe ’n mens reg? Deesdae is die reg en verkeerd so deurmekaar verweef dat ’n mens nie meer weet watter kant toe nie. Hierdie gesukkel om te weet waar die lyn van reg en verkeerd lê, word mooi deur die volgende storie uitgebeeld: ’n Dogter wou op ’n dag iets doen wat […]

Lees meer

Met bloed wat uit haar stroom en 20% lewe oor, skree sy agter hom aan: Ek vergewe jou!

WEES GEWAARSKU: HIERDIE IS NIE VIR SENSITIEWE LESERS NIE. Ek kry Dinsdag die aangrypende getuienis van Estelle du Plooy en deel dit met haar toestemming: Die oggend half 9 het ons tuinman by my kom kos vra. Soos gewoonlik het ek vir hom goeie kos en ’n beker koffie gegee. Hy het op die trappie […]

Lees meer

Vir my die pak gevat

Efesiërs  5:1-5 Die Bybel is darem dinamies, nè. Dis nou al amper 2000 jaar oud en die mens kan dit nog nie 100% vasgevang kry nie. Daar is soveel verskillende interpretasies, soveel verskillende opinies. Mense raak selfs heftig om hulle sienings te verwoord. Ek dink nie die Bybel gaan ooit opraak nie. Mense sal dit […]

Lees meer

Dit is oorgenoeg

Efesiërs  5:1-5 2Hy het ons so liefgehad dat Hy sy lewe tot ons voordeel gegee het. Hy het Homself geoffer en God het die offer aanvaar as betaling vir al die skuld wat ons met ons sondes gemaak het. Dit is al… Dit is genoeg… Dit is oorgenoeg… Om oor na te dink Is dit […]

Lees meer

Statistiek: My moeder ook vermoor

(Ek skrik toe ek vroeër die week die opskrif van dié Kruispad-skryfstuk, wat ek ’n jaar gelede al geskryf het, sien. Want sien, dis my niggie wat ons vanoggend in Wellington begrawe het. Vier kinders se moeder wat verlede week sommer so vermoor is. Ons staan die afgelope paar kere stil by vergifnis en al […]

Lees meer

Vergifnis vir ’n tweede kans

Ek ontvang ’n aangrypende getuienis van Rita: Ek het ook baie lank geworstel met ’n ding oor vergifnis.  Sien, my dogtertjie was gemolesteer en ek dink dis enige ouer se grootste vrees en nagmerrie!  Maar, met God se genade is ons daardeur en is ons so te sê heel. In die hofproses en alles wat […]

Lees meer

Wil jy soms mense platry?

’n Tyd terug vertel ’n vriend van my hoe swaar hy kry. Daar het ’n persoon in sy lewe ingedons en ’n wig tussen hom en sy ma ingedruk. Eintlik het die persoon sy ma by hom kom steel en alles wat tot nou toe mooi was met ’n groot modderige uitveër kom verwoes. Dis […]

Lees meer

Keer vir die clutch wat gly

Daar gebeur gereeld dinge wat ’n mens teen die dak uit dryf. Mense doen dinge wat in my oë plain stupid is. Mense maak verkeerde keuses en baie keer is dit ek wat met die gebakte pere in die hand staan. En dit begin sommer hier in die badkamer waar die klong al weer sy […]

Lees meer

Sluit Aan