God se Woord in vandag se woorde

Argief


Geloof slegs deur ’n verhouding

Ons moet ’n ander kamera vir die bediening koop, maar om dit reg te kry, moet ons eers die ou ene verkoop. Ek adverteer op Gumtree. Dit was een oggend baie vroeg. Ek kry my eerste oproep net na vyf. Die ou is vasbeslote. Hy vat die kamera. Hy vra nie eers vrae oor die […]

Lees meer

Vertrou met alles

As jy een oggend wakkerskrik en besef dat God deur die nag met jou gepraat het, sal jy kan stilbly? En as God vir jou gesê het jy moet jou penne optrek en na ’n onbekende land gaan, want daar sal Hy jou erg seën, sal jy die nuus graag deel met jou eggenoot, vriende […]

Lees meer

Jammer, ek ken jou nie

Partykeer is daar verse waaroor ek nie wil skryf nie. Die eerste gedeelte van vers 12 gee ons moed om deur die swaar te trek: 12As ons nie moed verloor nie, maar vasbyt, sal ons ook eendag saam met Hom heers. Hieraan hou ’n mens met alles in jou vas. Wanneer die swaar te swaar […]

Lees meer

Eksklusief vir jou maat

’n Man bel my in trane. Sy vrou is in ’n ander man se arms betrap. Hoe kan hulle dit doen? Al die mooi wat hulle gehad het, al die spesiale oomblikke? Iemand het met ’n dik pen ’n streep deur al die mooi kom trek! ’n Man met ’n groot besigheid bel my. Hy […]

Lees meer

Die gratis winkel

Met die kruisiging het Jesus ’n winkel met ’n hoop splinternuwe klere op die hoek van elke dorp oopgemaak. Enige mens kan daar instap en sy vuil klere gaan omruil. Soos ’n mens inkom, brand daar ’n lekker vuur. Dit is juis in dié vuur waar jy jou ou klere ingooi om tot as te […]

Lees meer

Alles wat jy nodig het

Ons het nie die vaardighede om alleen deur die wêreld te stap nie. Kyk maar net na ons track record. Dit lyk nie goed nie. Hoeveel verkeerde keuses het ons nie al gemaak nie? Hoeveel stukkende verhoudings lê daar nie gesaai nie? Hoeveel lyke lê nie al langs die pad nie? Die meeste van die […]

Lees meer

Om Jesus rêrig te ken

Filippense 3:4-11 Wanneer tieners se oë vir mekaar oopgaan, gesels hulle ure en ure aaneen en hulle kan net nie genoeg van mekaar kry nie. Dis asof alles anders minder belangrik word. Hulle wil elke beskikbare oomblik in mekaar se geselskap wees. Ek dink terug aan dieselfde tyd in my en my vrou se lewe. […]

Lees meer

Om tweede in die verhoudingsry te staan

Efesiërs 5:21-33   Paulus gee vir die mense van Efesiërs baie goeie raad. Hy het eers die verkeerde paaie wat die ouens so gereeld vat uitgewys en aangespreek. Nou rig hy sy visier op die huwelik. Die belangrikste hoeksteen van die gemeenskap. Een wat nou hier in ons tyd so baie punch vat. Paulus weet […]

Lees meer

Sluit Aan