God se Woord in vandag se woorde

Argief


Leef saam met God

Ek kry ‘n lekkerlees e-pos van Annamare uit Limassol. Ek moet eers gaan Google waar dit is en sien dit is daar in die Middellandse See op die eiland, Ciprus. Sy vertel ’n mooi storie van haar ouers: So ‘n rukkie terug het ek by die Here geleer om stadig te wees om te oordeel, […]

Lees meer

Jou beloning vir jou vaste geloof

’n Mens moet versigtig met die Woord van God omgaan. Ons moet besef dat ons met ’n spesifieke bril die Bybel lees en dat die bril die waarhede kan skeeftrek. Neem byvoorbeeld die volgende vers: 35Moet dus nie toelaat dat daar ’n krakie in julle vertroue op God kom nie. Wie op God bly vertrou, […]

Lees meer

Krakie in die geloof

Ons een tjommie wat van ons laerskooldae af met ons saamkom, laat weet op ons WhatsApp-groepie dat die kliere onder sy kakebeen geswel is en hy dokter toe moet gaan. Hulle doen toetse. Dit lyk nie so goed nie. Die uitslae kom eers later en die wag maak hom op. Om so te wag vir […]

Lees meer

Gaan revisit die aftrekplekkies

’n Goeie vriendin maak haar hart oop en vra dat ons tog vir haar moet bid: Vandag is my gemoed nie lekker. Ek is bekommerd. Ek is erg bekommerd oor ’n 50% salaris sny die einde van die maand. Ek is bekommerd oor my toekoms. Ek is bekommerd of ek aan die einde van die […]

Lees meer

Motors wat onnodig staan

Gerhard skryf die volgende storie: God deel met my oor motors met groot enjins. V8’s wat brul en die teerpad oprol as hulle ry. So ‘n motor sleep enige iets van ‘n sleepwaentjie tot ‘n trok met gemak. As jy besef watter krag in die motor is, sal jy berge versit. Ongelukkig is hy magteloos […]

Lees meer

Geduldig gewag

Keer op keer maak God beloftes in die Bybel en dan word dit keer op keer waar. Die tydsverloop tussen die belofte en die waarmaak van die belofte, kan soms ’n baie lang tyd wees. Neem nou maar vir Abraham en Sara. Hulle wou so graag ’n seun hê. Hulle wou so graag ’n nageslag […]

Lees meer

Ish en vertrou

Kom ons staan nog ’n keer stil by die vers: 12Moenie lui word om God te dien nie. Doen wat die Christene voor julle gedoen het. Hulle het gekry wat God beloof het, omdat hulle geduldig was en op God bly vertrou het. Ek weet ons moet met ywer, dieselfde ywer waarmee ons begin het, […]

Lees meer

Hou met alles vas aan God

Tydens die hooggety van Covid-19, doen ons ’n blits navrae by Roadtrip247 en vra vir hulle wat hulle dink die grootste kwessies onder jongmense is. Hier is die top 8: Gaan ek die jaar slaag? Ek is bang my familie raak siek. Ek is bang iemand naby my gaan dood. Ek is bang vir die […]

Lees meer

Vertrou vertroue

Wat sal jy sê is vertroue? In kort, sal ek sê vertroue is die wete dat iemand sal doen wat hy of sy belowe het. Ek vertrou dat jy getrou in jou huwelik sal bly. Ek vertrou dat as jy sê jy sal nie geld onder die tafel vat nie, jy dit nie sal doen […]

Lees meer

Jy is ’n erfgenaam

My ma het lank voor haar dood ons kinders eendag by die huis bymekaargemaak. Sy het besluit dat alles wat in haar boedel se mandjie gaan opeindig, daardie dag ’n eienaar gaan kry. So het ons, van die oudste tot die jongste, elkeen ‘n beurt gekry om iets te kies en dit is op ’n […]

Lees meer

Sluit Aan


Gesels gerus hier!
Hulp nodig?
Hallo👋
Hoe kan ons help?