God se Woord in vandag se woorde

Argief


Die wil van God maak vry

Op skool het ons ’n heel paar keer die reëls gebreek. Menigte male het ons net na die eerste klas ons fifties gevat en by ’n vriend bordspeletjies gespeel. Sorgeloos het ons gekuier, terwyl ons maters in die klas was. Ek vermoed dis jaloesie wat een van hulle by die onderwyser laat klik het. Die […]

Lees meer

Leef volheid. Leef vry en leef reg.

Sjoe! Kan ’n mens soveel keer by een boek in die Bybel stilstaan? Dis al die 200ste keer wat ons hier in Hebreërs woel! Ek gaan ’n skewe vraag vra. Ek wonder wat het God laat verander van die kwaai Ou-Testamentiese God, na die liefdevolle God in die Nuwe Testament? Die Ou Testament is vol […]

Lees meer

Dankie vir die komma!

Een ding staan soos ’n paal bo water: alle mense sal eendag voor God moet gaan staan. Dis iets waarby niemand verby kan kom nie. En dan maak my maag ’n draai, want ek wonder wat gaan ek sê. As ek so oor my lewe kyk en sien waar ek, om dit mooi te stel, […]

Lees meer

Jou prokureur staan gereed

Daar is baie programme op die televisie wat ons ’n kykie gee van hoe dit in die howe van die wêreld werk. En eintlik is daar net vier karakters. Die skuldige persoon, of ’n mens moet seker sê die beweerde skuldige persoon, want ’n persoon is mos altyd onskuldig, totdat hy skuldig bewys word. Dan […]

Lees meer

Die beste Advokaat en Hy is nog gratis ook!

’n Vriend van my werk by ’n baie groot internasionale prokureursfirma. In die hooggety van Covid-19 vra ek vir hom hoe dit met hul maatskappy in hierdie moeilike tyd gaan. Hy sê sy afdeling doen heel goed, maar die ouens wat litigasie doen, sukkel maar, want die howe is nie oop nie. Hy las by […]

Lees meer

Jesus se somme is anders

In ons dae was daar nie iets soos Graad R nie. Selfs kleuterskole was nie so algemeen nie. Ons het geëet, gespeel, geëet, gespeel en geslaap. Daarom was die meeste van ons erg tranerig toe ons in die klaskamers, wat soos ’n hok vir ons gevoel het, ingedruk word. Alles was vreemd. Die banke was […]

Lees meer

Stoei vir Jesus by WWE

Shawn Michaels was ’n wêreldkampioen in WWE-rofstoei. Dis daai manne wat mekaar so rondgooi en dan gaan derduisende mense mal. Hy het voluit vir die sport gegaan en wou ten alle koste die hoogste plek bereik. Dit het goed gegaan in die kruit, maar in sy persoonlike lewe was dit chaos. Hy het nie lekker […]

Lees meer

Treffend in sy eenvoud

Dit ontstel my as manne van God mors. Hulle sê en doen wat hulle wil en dis asof die mense, sonder om te dink, blindelings agter hulle aanloop. Hulle boodskap is heeltemal van die waarheid gestroop. Soos die pastoor wat mense met die insekdoder, Doom, in die gesig gespuit het om die demone te verjaag. […]

Lees meer

Wat ware waar is

Soms is dit vir my moeilik om te onderskei tussen wie nou eintlik reg is oor God se dinge en wie sit die pot mis. As twee mense uit verskillende rigtings begin praat oor dit waarin hulle glo en wat die mens te doen staan, klink albei vir my reg en ek wil sê: kom […]

Lees meer

Rooi, want jy’s witwarm

Ons kuier by vriende in Bloemfontein. Dit gaan geil. Hulle bederf ons in die grond in. Dis 3 etes ’n dag. Maar dis nie al nie. Dis die gebak wat elke gaatjie in my volstop. Eers die lemon meringue, toe die kaaskoek en die troefkaart was ’n dubbellaag sjokoladekoek. Vrydagaand loop daar egter ietsie skeef. […]

Lees meer

Sluit Aan


Gesels gerus hier!
Hulp nodig?
Hallo👋
Hoe kan ons help?