Waar’s God se seën dan heen?
Ek en ’n vriend sit rustig op ons kampstoele en ek getuig hoe goed God vir ons is. Ek moet myself keer om nie die gesprek oor te vat nie, want daar is soveel stories wat ek wil vertel van hoe getrou God is en elke maand voorsien. Skielik vra hy hoekom daar dan plekke […]
Lees meer
Wysheid wat deurbreek
’n Man praat met my via ons webtuiste se chat-funksie. Hy wil net met iemand praat. Hy sê hy wil die uitdagings wat voor hom en sy vrou se deur lê, so ‘n bietjie wind gee. Hy wil met iemand gesels, want hy weet nie meer wat om te doen nie. Die ding is besig […]
Lees meer
Die coach se gebed
Ek en Renata sit op die lughawe en eet vinnig ietsie voor ons die hemele bestyg. Ek is haastig om te bestel, want netnou moet ons loop voor die kos gekom het. Dan sal ek nie dik van die lag wees nie. Renata maak soos sy altyd maak en neem haar tyd. Sy begin sommer […]
Lees meer
Hou aan beur teen die rots
’n Vriend van my se besigheid is om geld aan kleiner maatskappye te leen, sodat hulle geld het om hulle klein besigheid vlerke te gee. Dis ’n wen-wen situasie en almal word bevoordeel. Totdat dit uitkom dat een klein maatskappy dalk net ’n front is. My vriend raak agterdogtig en begin opvolg en bel. Later […]
Lees meer
Die % en ander kwessies
Ons klomp pelle eet saam by ’n restaurant op die dorp. Ek sien sommer met die intrapslag dat dit nie goed gaan met my een vriend nie. Toe hy sit, loop die woorde sommerso uit sy mond. Die een kontrak waaraan hy nou jare werk en wat sy besigheid deur die moeilike tye sal trek, […]
Lees meer
As wysheid opdaag
Daar word die storie vertel van ’n vrou wat eendag deur die berge getoer het en in ’n stroompie ’n baie waardevolle steen opgetel het. Die volgende dag het daar ’n man, wat ook op reis was, by haar aangekom. Hy was tot die dood toe honger. Die wyse vrou maak toe haar sak oop […]
Lees meer
Dink voor jy iets sê of doen
Ek kry ’n e-pos van ’n geestelike wat my voete onder my uitslaan. Hy sê dat ek arrogant is om met Kruispad so in sy voorkamer in te storm en dat hy nie daarvoor gevra het nie. Ek is ontsteld, maar toe ek sien hul bediening se leuse is iets soos, “Ons gee om en […]
Lees meer
Vrede en vreugde met wysheid
Toe ons in 2010 met ons bediening begin het, het ek lank gewonder wat die naam moet wees, maar dit wou net nie kom nie. Stadig het die visie na vore gekom: God se Woord in vandag se woorde. Om so mense te help om weer God se Woord by die kruispaaie in hul lewe […]
Lees meer
Wysheid: Proffie en die jong man
Ek lees die opdrag van Paulus oor en oor: 1… Hulle moet met wysheid optree. Dit laat dink my aan die storie wat ek van iemand ontvang het: ’n Jongman, student by ‘n universiteit, stap saam met een van sy professore, wat graag met die studente gesels en sy wyshede met hulle deel. Terwyl hulle […]
Lees meer
Stilbly is ook ’n antwoord
Ek kry nogal baie vrae oor baie onderwerpe in die Bybel. Hoeveel water is nodig om gedoop te word? Hoe gaan ons lyk as ons eendag van die tydelike oorstap na die ewige? Is dans sonde? Kan ek die of daai prentjie op my lyf laat tatoeëer? Hoe is God betrokke by die seer en […]
Lees meer