God se Woord in vandag se woorde

Visie


Kruispad poog om:

  •  die Bybel
    • in hedendaagse idioom te verwoord
    • maklik verstaanbaar te maak
    • elektronies te bring
  • die leser
    • weer lief te maak vir God se Boodskap
    • te lei om dieper in God se Woord te grawe
    • raad en leiding uit die Woord en praktyk te gee om die regte keuse by kruispaaie te maak
  • die Koninkryk te vergroot
Print Friendly, PDF & Email

Sluit aan


Besoek ons web-winkel om Kruispad leesstof aan te skaf

Besoek ons winkel
Kruispad Boek